Skip to content
   
  • WELKOM
  • PREKEExpand
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSEExpand
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBUExpand
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK

Sermons

  • June 4, 2023

    Series: Preke manuskripte

    2023.06.04 Preek bediening verheerlik uitstorting. Christus skep in ons toewyding en gee toerusting aan sy kerk

    Inhoud Die Here Jesus skep in ons toewyding aan God deur ons deur die Heilige Gees in te sluit by wie Hy as die Christus is. Die Here rus sy kerk deur die Heilige Gees toe met die bedieningsmiddele van die evangelie verkondiging, doop en Nagmaal. In die valse kerk word elke mens met God se goddelikheid vervul en moet elke mens se persoon, lewe, krag en beeld die bedieningsmiddele word waardeur God nou kamstig werk.

  • May 28, 2023

    Series: MP3 Preke

    20230528 Pinkster antichris dwaalgees Preek Jesus Christus gee aan ons die Heilige Gees en die Heilige Gees gee ons Christus

    Inhoud Die Heilige Gees verheerlik Christus deur ons met Hom as mens in die hemel te verenig en met Hom as God met ons te leef in sy liefde. Die gees van die antichris is die geestelikheid waarin mense een met Christus in sy godheid wil wees sodat God deur hulle in die wêreld Homself moet uitleef.

  • May 28, 2023

    Series: Preke manuskripte

    2023.05.28 Preek Pinkster antichris dwaalgees Preek Jesus Christus gee aan ons die Heilige Gees en die Heilige Gees gee ons Christus

    Inhoud Die Heilige Gees verheerlik Christus deur ons met Hom as mens in die hemel te verenig en met Hom as God met ons te leef in sy liefde. Die gees van die antichris is die geestelikheid waarin mense een met Christus in sy godheid wil wees sodat God deur hulle in die wêreld Homself moet uitleef.

  • May 21, 2023

    Series: MP3 Preke

    20230521 Preek Elia Horeb grot depressie . God roep ons tot sy diens in ‘n vyandige gemeenskap. Hy keer Hom nie in ons selfisolasie in nie

    Inhoud Hierdie preek wys hoe God ons roep om in ‘n vyandige en kwaadwillige gemeenskap ons roeping volgens sy wil te vervul. Hy is nie die god wat die massas tot bekering bring met magsvertoon en vrees nie. Hy is die Here wat oor alle gemeenskappe so regeer dat sy kinders Hom in hierdie wêreld kan liefhê en dien. Ons kan nie God inkeer in ons eie geestelike isolasie op spesiale plekkies waar ons wonderlike godservarings wil beleef in ons onttrekking uit die wêreld nie.

  • May 21, 2023

    Series: Preke manuskripte

    2023.05.21 Preek Elia Horeb grot depressie . God roep ons tot sy diens in n vyandige gemeenskap. Hy keer Hom nie in ons selfisolasie in nie

    Inhoud Hierdie preek wys hoe God ons roep om in ‘n vyandige en kwaadwillige gemeenskap ons roeping volgens sy wil te vervul. Hy is nie die god wat die massas tot bekering bring met magsvertoon en vrees nie. Hy is die Here wat oor alle gemeenskappe so regeer dat sy kinders Hom in hierdie wêreld kan liefhê en dien. Ons kan nie God inkeer in ons eie geestelike isolasie op spesiale plekkies waar ons wonderlike godservarings wil beleef in ons onttrekking uit die wêreld nie.

  • May 14, 2023

    Series: MP3 Preke

    20230514 Preek genesing wonders ateïsme fundamentalisme. Christus laat vergifnis tussen ons en God gebeur

    Inhoud Hierdie preek wys hoe ons as gelowiges buite die goddeloosheid (ateïsme) van die moderne skrifkenners of die fundamentalisme van die bygelowige massas staan. Ons aanbid Jesus Christus in die geloof dat Hy God met ons is en stort al ons nood elke dag voor Hom uit. Ons eer Hom nie as geestelike rolmodel of begeer sy goddelike krag en mag as ons eie krag en mag nie.

  • May 14, 2023

    Series: Preke manuskripte

    2023.05.14 Preek genesing wonders ateïsme fundamentalisme. Christus laat vergifnis tussen ons en God gebeur

    Inhoud Hierdie preek wys hoe ons as gelowiges buite die goddeloosheid (ateïsme) van die moderne skrifkenners of die fundamentalisme van die bygelowige massas staan. Ons aanbid Jesus Christus in die geloof dat Hy God met ons is en stort al ons nood elke dag voor Hom uit. Ons eer Hom nie as geestelike rolmodel of begeer sy goddelike krag en mag as ons eie krag en mag nie.

  • May 7, 2023

    Series: MP3 Preke

    20230507 Preek beeld van God afgod spirituele geestelike reels. God laat goddeloses hul sondige begeertes as liefde glo

    Inhoud God oordeel goddeloosheid en ongeregtigheid deur mense só oor te gee aan hulle eie sondige begeertes dat hulle dit as ware liefde vir God en mense ervaar. God oordeel hulle deur vir hulle die afgod te wees wat hulle van Hom maak. In hierdie godsverduistering laat God hulle glo dat hulle geestelike reëls waarmee hulle hulself met sy goddelikheid bemagtig, is God se wil. So kán hulle nooit God se wil herken of dit gehoorsaam nie. Dit is die oordeel dat hulle sal hoor en hoor, maar God nooit ken nie en kyk, en kyk maar God nooit sal vind nie. (Jes. 6: 9,10; Matteus 13 – 15; Joh. 12: 37 – 41; Hand. 28: 24 – 28; Rom. 11:8.

  • May 7, 2023

    Series: Preke manuskripte

    2023.05.07 Preek beeld van God afgod spirituele geestelike reels. God laat goddeloses hul sondige begeertes as liefde glo

    Inhoud God oordeel goddeloosheid en ongeregtigheid deur mense só oor te gee aan hulle eie sondige begeertes dat hulle dit as ware liefde vir God en mense ervaar. God oordeel hulle deur vir hulle die afgod te wees wat hulle van Hom maak. In hierdie godsverduistering laat God hulle glo dat hulle geestelike reëls waarmee hulle hulself met sy goddelikheid bemagtig, is God se wil. So kán hulle nooit God se wil herken of dit gehoorsaam nie. Dit is die oordeel dat hulle sal hoor en hoor, maar God nooit ken nie en kyk, en kyk maar God nooit sal vind nie. (Jes. 6: 9,10; Matteus 13 – 15; Joh. 12: 37 – 41; Hand. 28: 24 – 28; Rom. 11:8.

  • Previous
  • 1
  • ...
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • ...
  • 180
  • Next

Follow us

Facebook YouTube

Kontak Ons

Adres:
Perseel 316
Levubu
0929

Tel: 082 898 2081
E-pos: info@ngkerklevubu.co.za

Skenkings

Alle donasies word uitsluitlik gebruik vir die verkry, skryf en redigeer van nuwe artikels asook vir die onderhoud en bekendstelling van die webwerf.

Bank: Absa
Rekening nommer: 100000198
Takkode: 334 149
Tjekrekening

Verwysing: Webwerf

All rights reserved to NG Kerk Levubu © 2026

Scroll to top
  • WELKOM
  • PREKE
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSE
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBU
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK
Search