• July 9, 2023

    Series: MP3 Preke

    Inhoud Hierdie preek gaan oor die pyn van aanhoudende verlies deur geweld waarin geliefdes dood gemaak word, die land geplunder word en die toekoms ontneem word. Dit gaan oor die eensaamheid van ‘n geweldslagoffer wat wisselvallig oor god se sorg is. Deur sy geloof vind hy God weer as die Here wie ‘hulle wat Hy alles laat verloor het en wie se krag Hy gebreek het, weer in sy verbondstrou versorg.

    Inhoud Hierdie preek gaan oor die pyn van aanhoudende verlies deur geweld waarin geliefdes dood gemaak word, die land geplunder word en die toekoms ontneem word. Dit gaan oor die eensaamheid van ‘n geweldslagoffer wat wisselvallig oor god se sorg is. Deur sy geloof vind hy god weer as die Here wie ‘hulle wat Hy alles laat verloor het en wie se krag Hy gebreek het, weer in sy verbondstrou versorg.

  • July 7, 2023

    Series: Brandpunte

    Hierdie dokument is deur die NG Kerk Ring van Louis Trichardt opgestel om op die bestuurskomitee van die Noordelike sinode, die SDR, bespreek te word. Die Ring het aangetoon dat die bemagtigde leiers van die NG Kerk gelowiges se aanbidding wil kaap om hulle van die gevolge van hulle magsdeling met die regering vanaf 1994 self te reinig en om hulle nuwe magsvisie vir die kerk as oppposisie teen die reging te wil bekragtig.

  • July 2, 2023

    Series: MP3 Preke

    Inhoud Jesus Christus is saai die saad van sy lyding, kruisiging en opstanding waardeur Hy sondaars kinders van God laat wees. Satan skep ‘n valse Christus vir skyn-christene in die Here se kerk. Die Here voer nie suiweringsveldtogte teen skyn-christene in sy kerk nie, maar Satan voer suiweringsveldtogte teen Christene in die Here se kerk. Die skyn-christene is die godsvervuldes wat die kerk van sogenaamde kraglose Christene wil suiwer. Hulle is die slim wetenskaplike Christene wat suiweringsveldtogte teen gelowiges as “ fundamentaliste” aanvoer. Hulle is die magtige christene wat die kerk van kamstige “ Sondag-christene” wil suiwer vir hulle godsdienstige politiekery. Hulle is altyd die ware, egte, opregte, wedergebore, slim en innige Christene wat veldtogte hou om die Here se kerk van Kommuniste, liberales, rassiste en sataniste te wil suiwer.

  • June 28, 2023

    Series: Bybelstudie

    Hierdie Bybelstudie behandel die eerste botsing tussen koning en profeet in Israel wat die vaste patroon sou word vir die konflik tussen die konings en profete van Israel. Konings maak van God ‘n afgod wie se guns met offers gekoop word terwyl die profete se offers tekens is van Israel se toewyding in die diens aan God

  • June 28, 2023

    Series: Bybelstudie

    Hierdie Bybelstudie wys hoe die amp van koning en profeet geskei word met die aanstelling van Saul as koning oor Israel. Deur hierdie skeiding van die ampte het God die profete van die Ou Testament opgeroep en gesalf om teenoor die goddeloosheid van die konings van Israel op te tree.