Skip to content
   
  • WELKOM
  • PREKEExpand
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSEExpand
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBUExpand
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK

Sermons

  • March 3, 2024

    Series: Preke manuskripte

    2024.03.03 Preek Intog Jerusalem lydenstyd Kneg van God. Christus vervul vir ons God se beloftes nie ons drome wense en begeertes nie

    Inhoud hierdie preek wys dat Jesus Christus met sy donkie-intog in Jerusalem gewys het Hy is die Messies-Koning wat die Kneg van Jesaja 53 is wat God se beloftes vir ons vervul. Hy is nie wie mense droom en wens Hy moet wees nie. Hy is nie die Leier van die onderdruktes teen die onderdrukkers wat die Joodse nasionaliste begeer het, die leier van die offerkultus wat mense in skuld voor God stel wat die priesters begeer het nie en ook nie die rolmodel vir die geestelike reëls waarmee die Fariseërs die wêreld wou transformeer na ‘n godstaat toe nie. Ons is die kerk van die Messias wat die Kneg was en so vir ons ‘n vrederyk geskep het.

  • February 25, 2024

    Series: MP3 Preke

    20240225 Preek absolute totalitêre mag aanbidding. Christus bevry ons van alle magsbeelde om net God te dien.

    Inhoud Hierdie preek wys hoe die Here deur ons die ewige lewe te gee, bevry het van die magsbeelde van die goddelose wêreld. Ons dien god as Een en Neig en respekteer ons naaste soos onsself. Ons respekteer nie alle gode en gee so absolute mag aan mense in ons lewe nie.

  • February 25, 2024

    Series: Preke manuskripte

    2024.02.25 Preek absolute totalitêre mag aanbidding. Christus bevry ons van alle magsbeelde om net God te dien.

    Inhoud Hierdie preek wys hoe die Here deur ons die ewige lewe te gee, bevry het van die magsbeelde van die goddelose wêreld. Ons dien god as Een en Neig en respekteer ons naaste soos onsself. Ons respekteer nie alle gode en gee so absolute mag aan mense in ons lewe nie.

  • February 18, 2024

    Series: MP3 Preke

    20240218 Preek skaam verharde hart eer skande bekeer. In Christus se heiligheid is ons skaam oor sonde

    Inhoud Hierdie preek wys dat dit die barmhartigheid van God is waarin Hy Hom oor ons ontferm en nie vir ons skaam nie, wat ons die krag gee om ons van ons sondes te bekeer en nie ons sondes ons trots te maak nie. Geestelikes maak God die krag vir hulle sondes deur te maak asof hulle hul nie van ‘n sonde kan bekeer maar oor ‘n sonde hul self en eie lewe vir God moet opgee,

  • February 18, 2024

    Series: Preke manuskripte

    2024.02.18 Preek skaam verharde hart eer skande bekeer. In Christus se heiligheid is ons skaam oor sonde

    Inhoud Hierdie preek wys dat dit die barmhartigheid van God is waarin Hy Hom oor ons ontferm en nie vir ons skaam nie, wat ons die krag gee om ons van ons sondes te bekeer en nie ons sondes ons trots te maak nie. Geestelikes maak God die krag vir hulle sondes deur te maak asof hulle hul nie van ‘n sonde kan bekeer maar oor ‘n sonde hul self en eie lewe vir God moet opgee,

  • February 11, 2024

    Series: MP3 Preke

    20240211 Preek heerlikheid nie gesig sien Moses grot. Ons ken en leef in die heerlikheid van God se lliefde

    Inhoud Hierdie preek wys hoe ons die volle heerlikheid van God ken deur in sy volle liefde met Hom te leef maar nie God in onsself te kan beleef asof ons een met Hom is in wie Hy as God is nie. Ons leef met God. Ons kyk nie na ‘n fliek oor God om Hom te beleef nie.

  • February 11, 2024

    Series: Preke manuskripte

    2024.02.11 Preek heerlikheid nie gesig sien Moses grot. Ons ken en leef in die heerlikheid van God se lliefde

    Inhoud Hierdie preek wys hoe ons die volle heerlikheid van God ken deur in sy volle liefde met Hom te leef maar nie God in onsself te kan beleef asof ons een met Hom is in wie Hy as God is nie. Ons leef met God. Ons kyk nie na ‘n fliek oor God om Hom te beleef nie.

  • February 4, 2024

    Series: MP3 Preke

    20240204 Preek doop uiterlik innerlik ou nuwe hart identifikasie liefde. Ons en ons kinders het die besnydenis van Christus.

    Inhoud Hierdie preek wys dat die doop van ons en ons kinders wys dat die Here ons ‘n hartoorplanting gegee het deur die hart wat afgode aanbid te vervang het met ‘n hart wat God en sy wet liefhet. Ons innerlike besnydenis is dat ons ingeënt is in Christus en so die nuwe hart van God se verbond ontvang volgens Esegiël 36: 24 – . Die moderne christelikheid glo nie in die besnydenis van Christus nie, maar in selfverminking. Hulle vermink hulself deur hulle eie ek dood te reken, hul hart vir God te gee en ironies dan te glo hulle is deel van God se lewe – met hul selfverminking kry hulle weer die hart wat afgodsdiens beoefen. So probeer hulle ons kinders se nuwe harte vervang met die ou hart van aflosdiens. .

  • February 4, 2024

    Series: Preke manuskripte

    2024.02.04 Preek doop uiterlik innerlik ou nuwe hart identifikasie liefde. Ons en ons kinders het die besnydenis van Christus.

    Inhoud Hierdie preek wys dat die doop van ons en ons kinders wys dat die Here ons ‘n hartoorplanting gegee het deur die hart wat afgode aanbid te vervang het met ‘n hart wat God en sy wet liefhet. Ons innerlike besnydenis is dat ons ingeënt is in Christus en so die nuwe hart van God se verbond ontvang volgens Esegiël 36: 24 – . Die moderne christelikheid glo nie in die besnydenis van Christus nie, maar in selfverminking. Hulle vermink hulself deur hulle eie ek dood te reken, hul hart vir God te gee en ironies dan te glo hulle is deel van God se lewe – met hul selfverminking kry hulle weer die hart wat afgodsdiens beoefen. So probeer hulle ons kinders se nuwe harte vervang met die ou hart van afgodsdiens. .

  • Previous
  • 1
  • ...
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • ...
  • 180
  • Next

Follow us

Facebook YouTube

Kontak Ons

Adres:
Perseel 316
Levubu
0929

Tel: 082 898 2081
E-pos: info@ngkerklevubu.co.za

Skenkings

Alle donasies word uitsluitlik gebruik vir die verkry, skryf en redigeer van nuwe artikels asook vir die onderhoud en bekendstelling van die webwerf.

Bank: Absa
Rekening nommer: 100000198
Takkode: 334 149
Tjekrekening

Verwysing: Webwerf

All rights reserved to NG Kerk Levubu © 2026

Scroll to top
  • WELKOM
  • PREKE
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSE
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBU
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK
Search