Skip to content
   
  • WELKOM
  • PREKEExpand
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSEExpand
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBUExpand
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK

Sermons

  • November 29, 2015

    Series: MP3 Preke

    Ons doop getuig dat Christus ons met die Helige Gees doop

    Speaker: Petrus Kriel

    Met die doop stel Christus Homself aan sy kinders bekend as die Een wat hulle in sy liefde insluit en laat bly. Dit is hoe die leraars dit moet bedien. Die doop is nie ʼn teken waarmee die geestelikes hulle bekeerlinge bekendstel nie.

  • November 25, 2015

    Series: Luther

    Bekering as ‘n lewenswyse en nie as kerklike bedryf nie

  • November 22, 2015

    Series: Luther

    Christus maak ons vry van werkloosheid nie werk nie.

  • November 15, 2015

    Series: MP3 Preke

    Dit is God se vreugde om vir meer as genoeg te sorg Biddag vir reen

    Speaker: Petrus Kriel

    Christus bevry ons van sonde tot diensbaarheid. In moderne Christelikheid word mense vry gemaak van diensbaarheid aan God en die eis gestel dat die kerk nie mag onderskei tussen verlossing en bevryding van aanspreeklikheid teenoor God nie.

  • November 8, 2015

    Series: MP3 Preke

    Met troue liefde en wonderdade vat God ons na sy bestemming in sy wereld

    Speaker: Petrus Kriel

    Biddag vir reën. God se eer is sy oorvloedige sorg. Mense onteer God deur sy skepping te verniel en die tekorte van hierdie sonde aan God toe te skryf. Wie bid vir reën moet bid dat God goddeloosheid sal vernietig.

  • November 6, 2015

    Series: MP3 Preke

    Omdat ons in God se liefde is kan ons God se raad begryp sonder dat ons die lewe verstaan. Begrafnis Nico van der Walt

    Speaker: Petrus Kriel

    Gelowiges begryp die liefde wat God vir hulle in Christus Jesus het, maar hulle verstaan nooit die raadsplan van God met hulle lewe. Daarom kan hulle met die lewenskuns leef om alles te begryp sonder om die raadsplan van God te verstaan.

  • November 3, 2015

    Series: MP3 Preke

    Christus is ons goeie Herder wat ons vir ewig in God se omvattende sorg laat leef Begrafnis Danie Brink.

    Speaker: Petrus Kriel

    Die openbaring van die Here as Herder maak Hom bekend in sy omvattende sorg. Die geloof in hierdie om vattende sorg word bely met die woorde: Ek kom niks kort nie.

  • November 1, 2015

    Series: MP3 Preke

    Christus regverdig ons om in gemeenskap met Hom te leef Openbare belydenis van geloof

    Speaker: Petrus Kriel

    Die openbare belydenis van geloof in Jesus Christus is ʼn wegkeer van al die tipe bekerings wat vandag in die kerk verkondig word as die wyse waarop ʼn mens tot god moet bekeer. Geloof in Christus is die bekering tot God vir sy liefde en genade.

  • October 25, 2015

    Series: MP3 Preke

    God is ons toevlug vir die geweld van egskeiding Egskei en huwelik 01

    Speaker: Petrus Kriel

    God openbaar egskeiding as ʼn daad van geweld. Daarom is die voorwendsel van vriendelike egskeidings ʼn leuen wat mense skep om god die oorsaak te maak van die ellende wat hulle sel skep vir mekaar as gesin.

  • Previous
  • 1
  • ...
  • 158
  • 159
  • 160
  • 161
  • 162
  • ...
  • 180
  • Next

Follow us

Facebook YouTube

Kontak Ons

Adres:
Perseel 316
Levubu
0929

Tel: 082 898 2081
E-pos: info@ngkerklevubu.co.za

Skenkings

Alle donasies word uitsluitlik gebruik vir die verkry, skryf en redigeer van nuwe artikels asook vir die onderhoud en bekendstelling van die webwerf.

Bank: Absa
Rekening nommer: 100000198
Takkode: 334 149
Tjekrekening

Verwysing: Webwerf

All rights reserved to NG Kerk Levubu © 2026

Scroll to top
  • WELKOM
  • PREKE
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSE
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBU
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK
Search