Skip to content
   
  • WELKOM
  • PREKEExpand
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSEExpand
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBUExpand
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK

Sermons

  • May 15, 2016

    Series: Preke manuskripte

    2016.05.15 Christus het die Heilige Gees van vergifnis oor ons uitgestort. So kan ons mekaar ook nou vergewe

    2016.05.15 Inhoud. Vergifnis as magspel van geestelikes word uitgewys teenoor vergifnis uit geloof en liefde met die voorbeeld van die verskil tussen die manier waarop Josef sy broers vergewe het en die manier waarop hulle hom omvergifnis gevra het. Dit is die verskil tussen die versoening wat die NG Kerk as magspel in sy vergaderinge bedryf en versoening in die Woord van God.

  • May 14, 2016

    Series: MP3 Preke

    20160514 God se vrede hou in die huwelik oor ons harte en gedagtes wag. Troue Stoffel en Elsje Joubert

    Inhoud. Ons eenheid met Jesus Christus skep in ons die lewenskuns om met ons hart verbind te wees en in ons gedagtes gefokus te wees op die toekoms van ons hemelse roeping. Dit sluit ook ons huwelik in. Ons word nie verstengel in die verlede se onreg en oortredings nie.

  • May 14, 2016

    Series: Preke manuskripte

    2016.05.14 En die vrede van God wat alle begrip oortref, sal in Jesus Christus oor julle harte en gedagtes waak.

    2016.05 14 Inhoud. Ons eenheid met Jesus Christus skep in ons die lewenskuns om met ons hart verbind te wees en in ons gedagtes gefokus te wees op die toekoms van ons hemelse roeping. Dit sluit ook ons huwelik in. Ons word nie verstengel in die verlede se onreg en oortredings nie.

  • May 14, 2016

    Series: Brandpunte

    NG Kerk roep sy lidmate op om hul as wit Afrikaners aan te meld en weer teenoor “swartes” sonde te bely

  • May 13, 2016

    Series: Brandpunte

    Gemarginaliseerde geestelikes soek nuwe magsbasis om burgerlike verset teen regering

  • May 13, 2016

    Series: Brandpunte

    Gemarginaliseerde geestelikes soek nuwe magsbasis om burgerlike verset teen regering te lei.

  • May 8, 2016

    Series: MP3 Preke

    20160508 God se oordeel oor goddeloses hou ons veilig op ons pos

    Inhoud Omdat God self goddeloses jag en in die mag van hul eie sonde vasvang, hoef gelowiges nie uit vrees vir geweld hulle amp in diens van God te verlaat of sy diens te versaak, om hul self so teen goddeloses te beveilig nie.

  • May 8, 2016

    Series: Preke manuskripte

    2016.05.08 Die Here se oordeel oor goddeloses in hierdie wêreld maak dat ons gelowige in ons amp en diens vir God kan staande bly

    2016.05.08 Inhoud Omdat God self goddeloses jag en in die mag van hul eie sonde vasvang, hoef gelowiges nie uit vrees vir geweld hulle amp in diens van God te verlaat of sy diens te versaak, om hul self so teen goddeloses te beveilig nie.

  • May 1, 2016

    Series: MP3 Preke

    20160501 Christus vervul ons met die volheid van sy liefde. Doop Anelia Bonnema

    Inhoud Die doop verseël vir ons die volheid van die vervulde liefde van God waarin ons leef. Die nuwe doop in die kerk is ʼn teken die van onvervulde liefde waarin mense altyd soekend is na verlore liefde in eenheid met God se godheid.

  • Previous
  • 1
  • ...
  • 151
  • 152
  • 153
  • 154
  • 155
  • ...
  • 180
  • Next

Follow us

Facebook YouTube

Kontak Ons

Adres:
Perseel 316
Levubu
0929

Tel: 082 898 2081
E-pos: info@ngkerklevubu.co.za

Skenkings

Alle donasies word uitsluitlik gebruik vir die verkry, skryf en redigeer van nuwe artikels asook vir die onderhoud en bekendstelling van die webwerf.

Bank: Absa
Rekening nommer: 100000198
Takkode: 334 149
Tjekrekening

Verwysing: Webwerf

All rights reserved to NG Kerk Levubu © 2026

Scroll to top
  • WELKOM
  • PREKE
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSE
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBU
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK
Search