ʼn PREEK OOR AFLAAT EN GENADE 1518. MARTIN LUTHER.

June 15, 2016
Series: Luther
Notes Download

Hierdie preek van Luther is baie vroeg in 1518 in druk uitgegee en waarskynlik nog selfs in 1517 gepreek. Dit is ‘n samevatting van die 95 stellinge en verduidelik dit eenvoudig aan die gemeente in Wittenberg. Daarin probeer Luther dit vir die lidmate verduidelik en verstaanbaar maak.