Die 95 Stellings 31 Oktober 1517 Wittenberg Duitsland

June 16, 2016
Series: Luther
Notes Download

Op 31 Oktober 1517 het Martin Luther 95 stellings aan die kasteelkerk in Wittenberg se deur as kennisgewing tot openbare debat opgesit. Hier kry u ʼn Afrikaanse vertaling van hierdie stellings deur ds. PJ Kriel ter herdenking aan die 500 se Reformasie na hierdie gebeurtenis.