Om deel te wees van die bekering in die 95 stellinge. Die 500 jarige herdenking van die 95 stellinge.

November 30, 2015
Series: Luther

Speaker: Petrus Kriel

Notes Download

Die ontginning van die geloofsaak wat Martin Luther weer deel van die kerk gemaak het, is net moontlik as ons dit vandag stel teenoor die moderne Christelikheid se afgodsdiens. Luther het met die 95 stellings aan die begrip bekering weer sy Bybelse betekenis terug gegee het.