April 10, 2021
Series: Preke manuskripte
Inhoud Hierdie preek wys dat God altyd alles vir sy kinders is . Daardeur maak God dat niks wie ons is of wat ons doen ooit tevergeefs is nie en kan ons altyd vervuld leef met hom en vir hom tot in ewigheid.
April 5, 2021
Series: Preekdagstukkies
April 4, 2021
Series: MP3 Preke
Inhoud Hierdie preek wys dat die graf van die Here leeg was omdat Hy as mens na liggaam, siel en gees uit die dood uit opgestaan het en daardeur alles wat ons van God en sy liefde kan skei, vernietig het. Dit wys op die totale ongeloofwaardigheid dat dissipels wat nooit in die opstanding van Jesus uit die dood uit geglo het nie, en Hom daaroor verraai, verloën en verlaat het, skielik twee dae na sy dood ʼn geestelike opstanding van Jesus se gees in hulle sou beleef het.

April 3, 2021
Series: Preke manuskripte
Inhoud Hierdie preek wys dat Christus met die Nagmaalsbeker ons verseker dat Hy die lyding van godverlatenheid alleen dra sodat Hy vir ons die verbond vervul dat God altyd met ons is. Met die Nagmaalsbeker wys hy ons dat ons nie sy lydensbeker kan drink nie, maar net die Nagmaalsbeker waarmee Hy ons verseker dat Hy ons in sy lyding insluit sonder om self vir ons sondes te ly.
April 2, 2021

March 29, 2021
Series: Preekdagstukkies
March 28, 2021
Series: MP3 Preke
Inhoud Hierdie preek wys die verskil tussen Judas se bekering en die struikrower aan die kruis se bekering. Judas het homself geoffer vir sy sonde nadat hy nie by die tempel vergifnis kon kry nie, terwyl die struikrower hom tot Chrístus gekeer het. Die moderne Christelikheid preek vandag Judas se bekering vir die Christelike kerk in die plek van die bekering van dis struikrower van saam met die Here in die paradys is.