2021.04.04 Preek Graf leeg geestelike opstanding. Niks en niemand kan tussen ons en Chrístus kom nie

April 4, 2021
Notes Download

Inhoud Hierdie preek wys dat die graf van die Here leeg was omdat Hy as mens na liggaam, siel en gees uit die dood uit opgestaan het en daardeur alles wat ons van God en sy liefde kan skei, vernietig het. Dit wys op die totale ongeloofwaardigheid dat dissipels wat nooit in die opstanding van Jesus uit die dood uit geglo het nie, en Hom daaroor verraai, verloën en verlaat het, skielik twee dae na sy dood ʼn geestelike opstanding van Jesus se gees in hulle sou beleef het.