April 6, 2026
Series: Levubu geskiedenis Mp3
20220818 50 – 83 Feesjaar 07 1870 tot 1888 Die eerste nedersetting in die Levubu read more…
April 4, 2026
Series: Levubu geskiedenis Mp3
20220810 50 – 83 Feesjaar 06 Joao Albasini – die gebiedsbeheer waaruit die eerste Levubu read more…
April 4, 2026
Series: Levubu geskiedenis Mp3
220805_001
April 4, 2026
Series: Levubu geskiedenis Mp3
20220729 50 – 83 Feesjaar 04 Die eerste koninkryk in die Soutpansberg
April 4, 2026
Series: Levubu geskiedenis Mp3
20220725 50 – 83 Feesjaar 03 Die Soutpansberg. Die eindpunt van 3 volkerebewegings – die read more…
April 4, 2026
Series: Levubu geskiedenis Mp3
20220722 50 – 83 Feesjaar 02 Levubu ‘n subtropiese vallei in die Soutpansberg
April 4, 2026
Series: Levubu geskiedenis Mp3
20220720 50 – 83 Feesjaar 01 Levubu die naam van ‘n rivier, plek, gemeenskap en read more…
March 19, 2026
Series: MP3 Preke
Inhoud Hierdie preek wys dat terwyl die Here vir ons verlossing bewerk het Hy terselfdertyd deur sy verlossingswerk die dissipels goeie en betroubare getuies van sy lyding, kruisiging, dood en opstanding gemaak het. Die Here het net die dissipels getuies gemaak en niemand anders kan naas hulle die Here se getuies wees nie. Ons glo en leer die verkondiging en leer van die apostels, die betroubare getuies van die Here wat die Nuwe Testament vir ons as hulle getuienis gegee het. Hierdie preek wys ook hoe spirituele leiers hulle selfverklarings wil voorhou as of hulle die Here se getuies is sodat hulle ons spirituele vaders, gidse en leiers kan wees in die plek van die Here Jesus Christus.
March 15, 2026
Series: Preke manuskripte