Skip to content
   
  • WELKOM
  • PREKEExpand
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSEExpand
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBUExpand
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK

Sermons

  • April 14, 2024

    Series: MP3 Preke

    20240414 Preek Verkiesing magsverskuiwing leeukuil staatsdiens en mag. God bewaar sy dienaars tussen leeus

    Inhoud Hierdie preek wys uit die verhaal van Daniël in die leeukuil die verskil tussen ‘n staatsdiens en staatsmag en hoe God ons as sy dienaars altyd bewaar om sy dienaars te bly deur alle magsverskuiwings deur in hierdie wêreld. Dit wys hoe God korrupte staatsamptenare die slagoffers van hul eie korrupsie maak.

  • April 14, 2024

    Series: Preke manuskripte

    2024.04.14 Preek Verkiesing magsverskuiwing leeukuil staatsdiens en mag. God bewaar sy dienaars tussen leeus

    Inhoud Hierdie preek wys uit die verhaal van Daniël in die leeukuil die verskil tussen ‘n staatsdiens en staatsmag en hoe God ons as sy dienaars altyd bewaar om sy dienaars te bly deur alle magsverskuiwings deur in hierdie wêreld. Dit wys hoe God korrupte staatsamptenare die slagoffers van hul eie korrupsie maak.

  • April 7, 2024

    Series: Preke manuskripte

    2024.04.07 Preek doop inseën testament. Ons beklee ons kinders met Christus omdat hulle in Hom ingedoop is

    Inhoud Hierdie preek wys dat ons en ons kinders ingedoop is in Christus en só deel in die seëninge van Christus. Dit wys hoe ons en ons kinders Christus se erfgename is. Ook hoe geestelikes ons kinders se plek in Christus se testament ongeldig probeer maak en Christus se testament vir ons en ons kinders met byvoegings probeer verander. Dit wys hoe hulle hul goeie wense as alternatief stel vir die seëninge van Christus in kinders se lewe.

  • April 4, 2024

    Series: MP3 Preke

    20240407 Preek doop inseën testament. Ons beklee ons kinders met Christus omdat hulle in Hom ingedoop is

    Inhoud Hierdie preek wys dat ons en ons kinders ingedoop is in Christus en só deel in die seëninge van Christus. Dit wys hoe ons en ons kinders Christus se erfgename is. Ook hoe geestelikes ons kinders se plek in Christus se testament ongeldig probeer maak en Christus se testament vir ons en ons kinders met byvoegings probeer verander. Dit wys hoe hulle hul goeie wense as alternatief stel vir die seëninge van Christus in kinders se lewe.

  • March 17, 2024

    Series: MP3 Preke

    20240317 Preek Getsemane angs Kneg Lydenstyd narsisme. Christus dra die Vader se haat en verwerping nie ons nie

    Inhoud Hierdie preek wys dat Jesus Christus in Getsemane sy Knegskap volgens Jesaja 53 aanvaar het, al wou Hy dit aanvanklik nie gedoen het nie. Christus weet Hy moet die haat van die Vader in Homself dra sodat sondaars nooit godverlate sal wees nie. Deel van sy Knegskap is dat sy dissipels nie in Hom as die Kneg glo nie en Hom daarom ook nie ondersteun nie maar verlaat. In die geestelike narsisme van vandag wil mense hul eie angste inleef in wat met Jesus Christus in Getsemane gebeur het en nie die rus vind in sy godverlatenheid nie .

  • March 17, 2024

    Series: Preke manuskripte

    2024.03.17 Preek Getsemane angs Kneg Lydenstyd narsisme. Christus dra die Vader se haat en verwerping nie ons nie

    Inhoud Hierdie preek wys dat Jesus Christus in Getsemane sy Knegskap volgens Jesaja 53 aanvaar het, al wou Hy dit aanvanklik nie gedoen het nie. Christus weet Hy moet die haat van die Vader in Homself dra sodat sondaars nooit godverlate sal wees nie. Deel van sy Knegskap is dat sy dissipels nie in Hom as die Kneg glo nie en Hom daarom ook nie ondersteun nie maar verlaat. In die geestelike narsisme van vandag wil mense hul eie angste inleef in wat met Jesus Christus in Getsemane gebeur het en nie die rus vind in sy godverlatenheid nie .

  • March 10, 2024

    Series: MP3 Preke

    20240310 Preek lydenstyd godsdienstig georganiseerde moord. Christus skep aanbidding uit liefde sonder skuld of vrees

    Inhoud Hierdie preek wys hoe die godsdienstige raad van die Jode die moord van Jesus moord beplan, georganiseer en uitgevoer het omdat Hy die offerkultus afgeskaf het en alle magsposisies van die offerkultus beëindig het. Dit wys hoe geestelikes vandag die karaktermoord van Jesus Christus pleeg om hulle offerkultus en geestelike magsposisies binne hulle offerkultus binne die kerk van die Here te kan behou.

  • March 10, 2024

    Series: Preke manuskripte

    2024.03.10 Preek lydenstyd godsdienstig georganiseerde moord. Christus skep aanbidding uit liefde sonder skuld of vrees

    Inhoud Hierdie preek wys hoe die godsdienstige raad van die Jode die moord van Jesus moord beplan, georganiseer en uitgevoer het omdat Hy die offerkultus afgeskaf het en alle magsposisies van die offerkultus beëindig het. Dit wys hoe geestelikes vandag die karaktermoord van Jesus Christus pleeg om hulle offerkultus en geestelike magsposisies binne hulle offerkultus binne die kerk van die Here te kan behou.

  • March 3, 2024

    Series: MP3 Preke

    20240303 Preek Intog Jerusalem lydenstyd Kneg van God. Christus vervul vir ons God se beloftes nie ons drome wense en begeertes nie

    Inhoud hierdie preek wys dat Jesus Christus met sy donkie-intog in Jerusalem gewys het Hy is die Messies-Koning wat die Kneg van Jesaja 53 is wat God se beloftes vir ons vervul. Hy is nie wie mense droom en wens Hy moet wees nie. Hy is nie die Leier van die onderdruktes teen die onderdrukkers wat die Joodse nasionaliste begeer het, die leier van die offerkultus wat mense in skuld voor God stel wat die priesters begeer het nie en ook nie die rolmodel vir die geestelike reëls waarmee die Fariseërs die wêreld wou transformeer na ‘n godstaat toe nie. Ons is die kerk van die Messias wat die Kneg was en so vir ons ‘n vrederyk geskep het.

  • Previous
  • 1
  • ...
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • ...
  • 180
  • Next

Follow us

Facebook YouTube

Kontak Ons

Adres:
Perseel 316
Levubu
0929

Tel: 082 898 2081
E-pos: info@ngkerklevubu.co.za

Skenkings

Alle donasies word uitsluitlik gebruik vir die verkry, skryf en redigeer van nuwe artikels asook vir die onderhoud en bekendstelling van die webwerf.

Bank: Absa
Rekening nommer: 100000198
Takkode: 334 149
Tjekrekening

Verwysing: Webwerf

All rights reserved to NG Kerk Levubu © 2026

Scroll to top
  • WELKOM
  • PREKE
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSE
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBU
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK
Search