Skip to content
   
  • WELKOM
  • PREKEExpand
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSEExpand
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBUExpand
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK

Sermons

  • November 27, 2016

    Series: Die Evangeliereeks

    Les 04 Jesus Christus vat ons plek onder die wet van God Syne is myne en myne is Syne

  • November 26, 2016

    Series: Die Evangeliereeks

    Les 05 Jesus Christus maak ons nuwe mense buitekant en binnekant

  • November 25, 2016

    Series: Die Evangeliereeks

    Les 06 Ons het die Heilige Gees ontvang om ons met Jesus Christus te verenig

  • November 24, 2016

    Series: Die Evangeliereeks

    Les 07 Jesus Christus is vandag n heilige onberispelike en smetlose mens in die hemel

  • November 23, 2016

    Series: Die Evangeliereeks

    Les 08 Jesus Christus is vir ons gebore – ons is heiligsonder smet en onberispelik

  • November 23, 2016

    Series: Die Evangeliereeks

    Les 08 Jesus Christus is vir ons gebore – ons is heiligsonder smet en onberispelik

  • November 22, 2016

    Series: Die Evangeliereeks

    Les 09 Jesus Christus het vir ons gely – Hy word as sondaar deur God veroordeel

  • November 21, 2016

    Series: Die Evangeliereeks

    Les 10 Ons word nooit weer veroordeel vir ons sondes nie maar vir altyd vrygespreek

  • November 20, 2016

    Series: MP3 Preke

    20161120 In Christus deel ons en ons kinders in al die seeninge van die Heilige Gees

    2016.11.20 Inhoud. Hierdie preek is gelewer tydens die openbare belydenis van vier volwassenes waarvan twee elkeen saam met hulle kinders gedoop is. Die preek wys wat die seëninge van die Heilige Gees is waarvan die doop ʼn verseëling is en waarvan die Heilige Gees die waarborg is. Dit wys ook dat Jesus se handelende gelykenis waarin Hy die kindertjies seën ʼn openbaring is van hoe Hy self hierdie kinders in die seëninge van die Gees laat deel. Ouers en kinders deel in dieselfde seëninge van die Gees. Daar is nie verskillende stelle seëninge vir kinders en volwassenes nie. Die doop verseël dat kinders in hierdie seëninge deel terwyl die inseëning van kinders in die moderne Christelikheid kinders uitsluit van die seëninge van die Gees. ʼn Voorbeeld van hoe ʼn papier ʼn amptelike dokument word en nie net ʼn papier met ʼn mooi prentjie is nie, verduidelik die verskil tussen die doop en die inseëning van kinders.

  • Previous
  • 1
  • ...
  • 142
  • 143
  • 144
  • 145
  • 146
  • ...
  • 180
  • Next

Follow us

Facebook YouTube

Kontak Ons

Adres:
Perseel 316
Levubu
0929

Tel: 082 898 2081
E-pos: info@ngkerklevubu.co.za

Skenkings

Alle donasies word uitsluitlik gebruik vir die verkry, skryf en redigeer van nuwe artikels asook vir die onderhoud en bekendstelling van die webwerf.

Bank: Absa
Rekening nommer: 100000198
Takkode: 334 149
Tjekrekening

Verwysing: Webwerf

All rights reserved to NG Kerk Levubu © 2026

Scroll to top
  • WELKOM
  • PREKE
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSE
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBU
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK
Search