Skip to content
   
  • WELKOM
  • PREKEExpand
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSEExpand
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBUExpand
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK

Sermons

  • January 14, 2017

    Series: Geloofsonderrig

    Les 10 Die kunstigheid om verlorenheid vir God te glo en te ervaar as God se redding Mp3

  • January 13, 2017

    Series: Preke manuskripte

    2017.01.13 God laat ons nooit deur die lewe oorweldig word nie. Hy gee dit as gawe en daarom bly ons diensbaar

    Inhoud. God gee ons die gawe van lewe en laat ons in alles wat Hy in die lewe oor ons beskik binne sy goedheid en trou leef. Hy gee die gawe van lewe, neem dit en sal ons weer lewend mens laat wees en uit die dood laat opstaan. Op hierdie wyse hou God ons altyd in alles aan Hom diensbaar en word die gawe van lewe nooit vir ons ʼn bedreiging wat ons met krag moet antwoord nie. Wie in hierdie geloof diensbaar leef word vir elkeen tot seën. Hierdie preek wys ook hoe ʼn ma en vrou in haar diens aan die Here geëer en gewaardeer moet word as opdrag van die Here. Sy moet geprys word vir haar diensbaarheid en haar werke moet haar roem wees.

  • January 13, 2017

    Series: Die Ketelreeks

    Les 18 Ons is deur die Heilige Gees gewaarmerk as die eiendom van God

  • January 13, 2017

    Series: MP3 Preke

    20170113 God laat ons nooit deur die lewe oorweldig word nie. Hy gee dit as gawe en daarom bly ons diensbaar

    Inhoud. God gee ons die gawe van lewe en laat ons in alles wat Hy in die lewe oor ons beskik binne sy goedheid en trou leef. Hy gee die gawe van lewe, neem dit en sal ons weer lewend mens laat wees en uit die dood laat opstaan. Op hierdie wyse hou God ons altyd in alles aan Hom diensbaar en word die gawe van lewe nooit vir ons ʼn bedreiging wat ons met krag moet antwoord nie. Wie in hierdie geloof diensbaar leef word vir elkeen tot seën. Hierdie preek wys ook hoe ʼn ma en vrou in haar diens aan die Here geëer en gewaardeer moet word as opdrag van die Here. Sy moet geprys word vir haar diensbaarheid en haar werke moet haar roem wees.

  • January 13, 2017

    Series: Preke manuskripte

    2017.01.13 God laat ons nooit deur die lewe oorweldig word nie. Hy gee dit as gawe en daarom bly ons diensbaar

    Inhoud. Begrafnispreek met begrafnis van Annette Hamman. God gee ons die gawe van lewe en laat ons in alles wat Hy in die lewe oor ons beskik binne sy goedheid en trou leef. Hy gee die gawe van lewe, neem dit en sal ons weer lewend mens laat wees en uit die dood laat opstaan. Op hierdie wyse hou God ons altyd in alles aan Hom diensbaar en word die gawe van lewe nooit vir ons ʼn bedreiging wat ons met krag moet antwoord nie. Wie in hierdie geloof diensbaar leef word vir elkeen tot seën. Hierdie preek wys ook hoe ʼn ma en vrou in haar diens aan die Here geëer en gewaardeer moet word as opdrag van die Here. Sy moet geprys word vir haar diensbaarheid en haar werke moet haar roem wees.

  • January 12, 2017

    Series: Die Ketelreeks

    Les 19 Die Heilige Gees is die Gawe van God wat ons toerus en kragtig onder ons werk

  • January 11, 2017

    Series: Die Ketelreeks

    Les 20 God die Vader is die bron van al die goeie dinge wat na ons toe kom

  • January 10, 2017

    Series: Die Ketelreeks

    Les 21 Die groendraad is die Evangelie waardeur ons getug word

  • January 9, 2017

    Series: Die Ketelreeks

    Les 22 Die evangelie rus ons toe om in die gewone lewe mekaar in een gemeente te dien in liefde

  • Previous
  • 1
  • ...
  • 137
  • 138
  • 139
  • 140
  • 141
  • ...
  • 180
  • Next

Follow us

Facebook YouTube

Kontak Ons

Adres:
Perseel 316
Levubu
0929

Tel: 082 898 2081
E-pos: info@ngkerklevubu.co.za

Skenkings

Alle donasies word uitsluitlik gebruik vir die verkry, skryf en redigeer van nuwe artikels asook vir die onderhoud en bekendstelling van die webwerf.

Bank: Absa
Rekening nommer: 100000198
Takkode: 334 149
Tjekrekening

Verwysing: Webwerf

All rights reserved to NG Kerk Levubu © 2026

Scroll to top
  • WELKOM
  • PREKE
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSE
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBU
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK
Search