Skip to content
   
  • WELKOM
  • PREKEExpand
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSEExpand
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBUExpand
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK

Sermons

  • December 26, 2016

    Series: Die Verbondsreeks

    Les 04 Die genadeverbond en die wetsverbonddie karakter van die genadeverbond

  • December 25, 2016

    Series: MP3 Preke

    20161225 Christus is die sterk Verlosser wat sterk sondaars sy sterk kinders maak

    Inhoud Hierdie preek wys dat Jesus Christus, die Seun van God as mens gebore is om die kerk se Sterk Verlosser te wees. Die Here is nie swakkelinge, sosiaal wanaangepastes, innerlike gekrenktes of politieke onderdruktes se Sterk Verlosser nie. Hy is ook nie Sterk omdat Hy mense breek en aan sy Almag onderworpe en ondergeskik maak nie. Hy is die sterk Verlosser omdat Hy sondaars wat sterk is in hulle sonde, sterk maak in hulle diens en liefde aan God. Sondaars se krag is hulle oog waarmee hulle alles wat goed is donker maak, alles waar liefde is en moet wees sien as sondige begeertes. Die Here word sy kinders se Lig omdat Hy hulle insluit en laat deel in sy heiligheid en regverdigheid as mens en vir hulle die gestrafte sondaar te word. So heilig God hulle en hul liefde vir Hom. ʼn Liefde waarin hulle weer sondigheid as donkerte kan herken en liefde as lig.

  • December 25, 2016

    Series: Die Verbondsreeks

    Les 05 Die wyse waarop ons deel kry aan die genadeverbond – dit is soos om ‘n huis te erf

  • December 25, 2016

    Series: Preke manuskripte

    2016.12.25 Christus is die sterk Verlosser wat sterk sondaars sy sterk kinders maak

    Inhoud Hierdie preek wys dat Jesus Christus, die Seun van God as mens gebore is om die kerk se Sterk Verlosser te wees. Die Here is nie swakkelinge, sosiaal wanaangepastes, innerlike gekrenktes of politieke onderdruktes se Sterk Verlosser nie. Hy is ook nie Sterk omdat Hy mense breek en aan sy Almag onderworpe en ondergeskik maak nie. Hy is die sterk Verlosser omdat Hy sondaars wat sterk is in hulle sonde, sterk maak in hulle diens en liefde aan God. Sondaars se krag is hulle oog waarmee hulle alles wat goed is donker maak, alles waar liefde is en moet wees sien as sondige begeertes. Die Here word sy kinders se Lig omdat Hy hulle insluit en laat deel in sy heiligheid en regverdigheid as mens en vir hulle die gestrafte sondaar te word. So heilig God hulle en hul liefde vir Hom. ʼn Liefde waarin hulle weer sondigheid as donkerte kan herken en liefde as lig.

  • December 24, 2016

    Series: Die Verbondsreeks

    Les 06 God het Homself met twee soorte beloftes aan ons vasgemaak – die Abrahamsbelofte

  • December 23, 2016

    Series: Die Verbondsreeks

    Les 07 God het Homself met twee soorte belofte aan ons vasgemaak – die Dawidsbelofte

  • December 22, 2016

    Series: Die Verbondsreeks

    Les 08 God se genadeverbond is altyd een verbond met twee soorte beloftes

  • December 22, 2016

    Series: Die Verbondsreeks

    Les 08 God se genadeverbond is altyd een verbond met twee soorte belofte

  • December 21, 2016

    Series: Die Verbondsreeks

    Les 09 Die verskille tussen die Dawids- en Abrahams-belofte binne die genadeverbond

  • Previous
  • 1
  • ...
  • 139
  • 140
  • 141
  • 142
  • 143
  • ...
  • 180
  • Next

Follow us

Facebook YouTube

Kontak Ons

Adres:
Perseel 316
Levubu
0929

Tel: 082 898 2081
E-pos: info@ngkerklevubu.co.za

Skenkings

Alle donasies word uitsluitlik gebruik vir die verkry, skryf en redigeer van nuwe artikels asook vir die onderhoud en bekendstelling van die webwerf.

Bank: Absa
Rekening nommer: 100000198
Takkode: 334 149
Tjekrekening

Verwysing: Webwerf

All rights reserved to NG Kerk Levubu © 2026

Scroll to top
  • WELKOM
  • PREKE
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSE
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBU
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK
Search