January 16, 2017
Series: Geloofsonderrig
Die tabel in die vooraf les kan u help om na hierdie lesing te luister
U kan die volgende Skrifgedeeltes gereed kry om na die les te luister.
Deutronomium 6 verse 1 – 3
Johannes 10 verse 17 en 18
Galasiers 3 vers 5
Johannes 1
1 Johannes 4 vers 10
1 Johannes 5 verse 2 en 3
January 16, 2017
Series: Die Ketelreeks
January 15, 2017
Series: Geloofsonderrig
Vir die lees van die les kan u die volgende tabel in die volgende dokument gebruik om die les te vergemaklik
January 15, 2017
Series: Geloofsonderrig
Hierdie tabel help u om na les 9 te kyk en te luister
January 15, 2017
Series: Geloofsonderrig
U kan die volgende Skrifgedeeltes gereed kry om na die les te luister
Romeine 1 verse 16 en 17
Romeine 3 vers 21
Romeine 10 vers 4
January 15, 2017
Series: MP3 Preke
Inhoud. Die Psalm openbaar dat net God in sy skepping vrugbaarheid skep en dat Hy ons vruggebruik van sy skepping as gawe skenk. Dit openbaar God elke keer in die magtige daad om die aarde met reën te deurdrenk: ons is net met vruggebruik besig en kan nooit doen wat Hy met reën doen nie. Voor die vrugbaarheid en groeikrag wat God skep en bestuur, staan ons as gelowiges in die verwondering van die goedheid van God. Ons herken God se magtige dade van sy goedheid in die reën en skepping omdat God ons in die erediens ook deur magtige dade vervul met die oorvloed van sy genade en liefde as God. Daarom neem ons sy gawe van die vrugbaarheid van die aarde op in sy diens en wy ons ons self aan die vruggebruik en bestuur van die aarde. Dit, terwyl ons weet dat Hy die dreigings en geweld van goddeloses en wetteloses wat hul self sien as skeppers van vrugbaarheid self sal vernietig.
January 15, 2017
Series: Preke manuskripte

January 14, 2017
Series: Die Ketelreeks