Les 8 Die evangelie is God se liefde vir ons en die wet is ons liefde vir God - die 2 verskillende dele van die Bybel. Mp3

January 16, 2017
Audio Download

Die tabel in die vooraf les kan u help om na hierdie lesing te luister
U kan die volgende Skrifgedeeltes gereed kry om na die les te luister.
Deutronomium 6 verse 1 – 3
Johannes 10 verse 17 en 18
Galasiers 3 vers 5
Johannes 1
1 Johannes 4 vers 10
1 Johannes 5 verse 2 en 3