Skip to content
   
  • WELKOM
  • PREKEExpand
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSEExpand
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBUExpand
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK

Sermons

  • January 31, 2017

    Series: Die Ketelreeks

    Les 01 Ketelreeks Ons is ketels ons dien mekaar met ons talente

  • January 30, 2017

    Series: Die Ketelreeks

    Les 2 Die Bybel is die elektriese koord. Dit verbind ons aan God.

  • January 29, 2017

    Series: MP3 Preke

    20170129 God gee ons ʼn nuwe lewe as spel in sy liefde en lei ons daarin met sy nuwe wet

    Inhoud Die Heilige Gees sluit ons in Christus in om alles wat Hy as mens vir ons is en gedoen het met Christus te deel. Daarom is ons vir altyd sonder skuld en oordeel vir ons sonde, en is ons en ons lewe vir die Here reg en heilig. Hierdeur verander die Here die manier waarop sy wet vir ons werk. Hy maak van die wet van sonde en dood die wet van die Gees. Met hierdie nuwe manier waarop die wet werk, gee die Here ons teregwysings maar staan ons nooit skuldig voor Hom vir dit waaroor ons tereg gewys word nie. Met hierdie wet gee Hy ons aanwysings wat nooit waarskuwings, dreigemente of veroordelings is nie. Ons vervreem onsself van hierdie nuwe wet van die Gees deur die lewe wat God as liefdespel gee, ʼn wedstryd te maak. Geestelikes maak God se ou wet die kerk se wet sodat God die skeidsregter kan wees en hulle die geestelike afrigters. Hierdie inhoud word verduidelik met die verskil tussen God as Skeidsregter en God as Afrigter.

  • January 29, 2017

    Series: Preke manuskripte

    2017.01.29 God gee ons ʼn nuwe lewe as spel in sy liefde en lei ons daarin met sy nuwe wet

    Inhoud Die Heilige Gees sluit ons in Christus in om alles wat Hy as mens vir ons is en gedoen het met Christus te deel. Daarom is ons vir altyd sonder skuld en oordeel vir ons sonde, en is ons en ons lewe vir die Here reg en heilig. Hierdeur verander die Here die manier waarop sy wet vir ons werk. Hy maak van die wet van sonde en dood die wet van die Gees. Met hierdie nuwe manier waarop die wet werk, gee die Here ons teregwysings maar staan ons nooit skuldig voor Hom vir dit waaroor ons tereg gewys word nie. Met hierdie wet gee Hy ons aanwysings wat nooit waarskuwings, dreigemente of veroordelings is nie. Ons vervreem onsself van hierdie nuwe wet van die Gees deur die lewe wat God as liefdespel gee, ʼn wedstryd te maak. Geestelikes maak God se ou wet die kerk se wet sodat God die skeidsregter kan wees en hulle die geestelike afrigters. Hierdie inhoud word verduidelik met die verskil tussen God as Skeidsregter en God as Afrigter.

  • January 29, 2017

    Series: Die Ketelreeks

    Les 3 Twee verskillende drade met verskillende draadjies binne in die wet en die evangelie

  • January 28, 2017

    Series: Die Ketelreeks

    Les 04 In die bruindraad vloei daar krag – in die Evangelie vloei God se liefde na sondaars

  • January 27, 2017

    Series: Die Ketelreeks

    Les 05 In die bloudraad (die Wet) vloei daar stroom

  • January 26, 2017

    Series: Die Ketelreeks

    Les 06 Net die bruindraad is die kragdraad – ons word vergewe en kinders van God net deur die Evangelie, sonder die Wet

  • January 25, 2017

    Series: Die Ketelreeks

    Les 07 Christene het ʼn nuwe kontakpunt waarby God se Wet en Evangelie kan inpas – Geloof en Liefde

  • Previous
  • 1
  • ...
  • 132
  • 133
  • 134
  • 135
  • 136
  • ...
  • 180
  • Next

Follow us

Facebook YouTube

Kontak Ons

Adres:
Perseel 316
Levubu
0929

Tel: 082 898 2081
E-pos: info@ngkerklevubu.co.za

Skenkings

Alle donasies word uitsluitlik gebruik vir die verkry, skryf en redigeer van nuwe artikels asook vir die onderhoud en bekendstelling van die webwerf.

Bank: Absa
Rekening nommer: 100000198
Takkode: 334 149
Tjekrekening

Verwysing: Webwerf

All rights reserved to NG Kerk Levubu © 2026

Scroll to top
  • WELKOM
  • PREKE
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSE
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBU
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK
Search