Skip to content
   
  • WELKOM
  • PREKEExpand
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSEExpand
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBUExpand
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK

Sermons

  • February 20, 2017

    Series: Nagevors en Gepubliseer

    Swart op Wit – 1986 Jul – Pleidooi om ‘n deurbraak

  • February 19, 2017

    Series: MP3 Preke

    20170219 Dit is God se vreugde en roem om goed te wees met en vir sy skepping

    Inhoud Die preek wys hoe dit God se vreugde is om met sy skeppingswerk besig te wees. Die Here verheug Hom daarin om besig te wees met sy skepping en goed te wees daarmee en daarvoor. Die Psalm wys hoe die Here besig is om ekostelsels te bedryf, van die skuif van tektoniese plate tot en met die afwisseling van verskillende ekotydperke. Die gelowige ken hierdie goedheid van God in en deur sy verbond en daarom kan hy dit ook raaksien in die skepping. Goddeloses kan nie in die Here se skeppingsbedryf die vreugde sien waarmee Hy Homself as Skepper is nie. Hulle sien nie die vreugde waarmee God sy skepping bedryf deur al sy ekostelsels nie. Hulle sien die vertoon van magtigheid. Hierdie waanbeeld van God kom nie uit die skepping nie maar uit hulle magsdrif waarin hulle hul eie mag teenoor die skepping en mense wil glo asof dit welwillendheid is. Daarom sien hulle in die Here se skepping net hul eie magsbeeld. Hulle bewonder hul eie magsbeeld terwyl gelowiges verwonderd is oor hoe God vreugdevol besig is om Here van sy skepping te wees.

  • February 19, 2017

    Series: Preke manuskripte

    2017.02.19 Dit is God se vreugde en roem om goed te wees met en vir sy skepping

    Swart op Wit – 1986 Sep – Hoe die Boere hulle deur die Britte laat mislei het

  • February 18, 2017

    Series: Nagevors en Gepubliseer

    Swart op Wit – 1986 Nov – Daar was eendag – oor sinodes se brille

  • February 17, 2017

    Series: Nagevors en Gepubliseer

    Swart op Wit – 1987 Januarie – Die tendens van ons belydenisskrifte

  • February 16, 2017

    Series: Nagevors en Gepubliseer

    Swart op Wit 1987 Maart ‘n Katikisasie boek op twee stoele

  • February 15, 2017

    Series: Nagevors en Gepubliseer

    Swart op Wit 1987 Mei Die Afrikaanse Gereformeerder Kerk – nog eens

  • February 14, 2017

    Series: Nagevors en Gepubliseer

    Swart op Wit 1987 Julie Die AGK – ten slotte

  • Previous
  • 1
  • ...
  • 130
  • 131
  • 132
  • 133
  • 134
  • ...
  • 180
  • Next

Follow us

Facebook YouTube

Kontak Ons

Adres:
Perseel 316
Levubu
0929

Tel: 082 898 2081
E-pos: info@ngkerklevubu.co.za

Skenkings

Alle donasies word uitsluitlik gebruik vir die verkry, skryf en redigeer van nuwe artikels asook vir die onderhoud en bekendstelling van die webwerf.

Bank: Absa
Rekening nommer: 100000198
Takkode: 334 149
Tjekrekening

Verwysing: Webwerf

All rights reserved to NG Kerk Levubu © 2026

Scroll to top
  • WELKOM
  • PREKE
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSE
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBU
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK
Search