Skip to content
   
  • WELKOM
  • PREKEExpand
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSEExpand
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBUExpand
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK

Sermons

  • February 13, 2017

    Series: Nagevors en Gepubliseer

    Swart op Wit 1987 Oktober Katkisasieboek word hersien

  • February 12, 2017

    Series: MP3 Preke

    20170211 Christus is ons goeie Herder wat ons vir ewig in die geborgenheid van God se omvattende sorg en beskerming laat leef

    Inhoud Die preek wys op die omvattende sorg en beskerming van God in Psalm 23 waarmee Hy ons binne sy goedheid en troue liefde vir ewig laat leef. Dit wys dat Jesus Christus hierdie wandel met God met sy heilswerk vir ons vervul het. Esmarie de Lange het ʼn gewas teen haar brein ontwikkel wat haar gedeelte blind gemaak het en verwyder moes word vir ʼn kans om te kan leef. Sy het nie uit die operasie weer wakker geword nie, is breindood verklaar en die familie het bygestaan terwyl die masjiene afgesit is. Die preek wys waar sy haar krag vandaan gekry het om haar blindheid, dood en verlies van haar gesin te aanvaar en waar hulle die krag vandaan kry om sonder haar met die Here te wandel.

  • February 12, 2017

    Series: Preke manuskripte

    2017.02.11 Christus is ons goeie Herder wat ons vir ewig in die geborgenheid van God se omvattende sorg en beskerming laat leef

    Inhoud Die preek wys op die omvattende sorg en beskerming van God in Psalm 23 waarmee Hy ons binne sy goedheid en troue liefde vir ewig laat leef. Dit wys dat Jesus Christus hierdie wandel met God met sy heilswerk vir ons vervul het. Esmarie de Lange het ʼn gewas teen haar brein ontwikkel wat haar gedeelte blind gemaak het en verwyder moes word vir ʼn kans om te kan leef. Sy het nie uit die operasie weer wakker geword nie, is breindood verklaar en die familie het bygestaan terwyl die masjiene afgesit is. Die preek wys waar sy haar krag vandaan gekry het om haar blindheid, dood en verlies van haar gesin te aanvaar en waar hulle die krag vandaan kry om sonder haar met die Here te wandel.

  • February 12, 2017

    Series: Nagevors en Gepubliseer

    Swart op Wit 1988 Januarie Perspektief op die sendingjaar

  • February 11, 2017

    Series: Nagevors en Gepubliseer

    Swart op Wit 1988 Ware Gereformeerde Kerkwees

  • February 10, 2017

    Series: Nagevors en Gepubliseer

    Swart op Wit 1988 Julie Spesiale uitgawe na dood van dr Manie Malan

  • February 5, 2017

    Series: MP3 Preke

    20170205 Die Here maak die lewe wat ons vir Hom leef vir Hom reg deur met ons te wandel

    Inhoud Hierdie preek wys op die verskil tussen ʼn lewe as wandel met God teenoor ʼn lewe as ʼn staptog. God laat ons lewe vir Hom reg wees deur ons lewe vir Hom ʼn lewe te maak waar Hy met ons wandel. Hy maak ons lewe met Hom die regte lewe deur die evangelie sonder die wet. Geestelikes verander elke dag die wandel met God deur die evangelie in geestelike staptogte volgens die wet. Hierdie preek gee leiding om met hierdie geestelikes en hulle geestelike toerusting, oefeninge en togte te breek sodat ons in die rus kan leef om in God se liefde vir ons te kan wandel.

  • February 5, 2017

    Series: Preke manuskripte

    2017.02.05 Die Here maak die lewe wat ons vir Hom leef vir Hom reg deur met ons te wandel

    Inhoud Hierdie preek wys op die verskil tussen ʼn lewe as wandel met God teenoor ʼn lewe as ʼn staptog. God laat ons lewe vir Hom reg wees deur ons lewe vir Hom ʼn lewe te maak waar Hy met ons wandel. Hy maak ons lewe met Hom die regte lewe deur die evangelie sonder die wet. Geestelikes verander elke dag die wandel met God deur die evangelie in geestelike staptogte volgens die wet. Hierdie preek gee leiding om met hierdie geestelikes en hulle geestelike toerusting, oefeninge en togte te breek sodat ons in die rus kan leef om in God se liefde vir ons te kan wandel.

  • February 1, 2017

    Series: Die Ketelreeks

    DIE KETELREEKS Inleiding

  • Previous
  • 1
  • ...
  • 131
  • 132
  • 133
  • 134
  • 135
  • ...
  • 180
  • Next

Follow us

Facebook YouTube

Kontak Ons

Adres:
Perseel 316
Levubu
0929

Tel: 082 898 2081
E-pos: info@ngkerklevubu.co.za

Skenkings

Alle donasies word uitsluitlik gebruik vir die verkry, skryf en redigeer van nuwe artikels asook vir die onderhoud en bekendstelling van die webwerf.

Bank: Absa
Rekening nommer: 100000198
Takkode: 334 149
Tjekrekening

Verwysing: Webwerf

All rights reserved to NG Kerk Levubu © 2026

Scroll to top
  • WELKOM
  • PREKE
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSE
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBU
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK
Search