September 24, 2017
Series: MP3 Preke
Hierdie preek wys dat Christus Homself met sy doop deur Johannes die Doper die enigste sondaar tussen gedooptes maak. Jesus maak Homself nie deur sy doop ʼn geestelike nie. Johannes wys dat Christus met sy doop alles agterstevoor draai wat Johannes van die Christus verwag het. Jesus word in die plek van sondaars die enigste sondaar sodat hulle sondeloos kan wees. Hy skep nie ʼn geestelikheid om jouself sondeloos te maak deur Jesus na te doen nie. Ons word met water gedoop as teken dat Christus tussen gedooptes die enigste sondaar was en ons vir God nooit sondaar sal wees nie, maar sy kinders. Daar is net een doop. Die doop wat wys ons is in en met Christus nie sondaars nie. Alle ander waterrituele wys dat mense net so geestelik soos Jesus wil wees deur Jesus te probeer nadoen in ʼn doop wat nooit gebeur het nie: Jesus wat Homself as geestelike sou laat doop het. Ons kan nie soos Jesus gedoop word nie want ons kan nie die enigste sondaar tussen sondaars word nie. Ons word gedoop omdat Hy ons sondeloos laat wees, nie omdat ons bekeerd of geestelik sou wees nie.
September 22, 2017
Series: Preekdagstukkies
Hierdie dagstukkies kan op slimfone ontvang word deur die nommer 0828982081 op jou eie foon se whattsup te stoor en jou nommer met die versoek om die boodskappe te ontvang na 0828982081 te stuur. Jy ontvang die dagstukkies persoonlik. Dit is nie ‘n groep nie. ds. Petrus Kriel
September 17, 2017
Series: MP3 Preke
Inhoud Die agste Reformasiepreek. Hierdie preek wys die verskil uit tussen die Woord van God en stemme van God wat geestelikes hoor. Die Bybel is God se Woord. Mense wil in God se Woord hoor dat God hulle begeertes sal waarmaak. Dit is hoe hulle stemme van God hoor: hulle hoor dat God bevredig hulle begeertes, terwyl God glad nie so iets sê nie. Hierdie manier om in stemme van God te hoor God sal jou begeertes bevredig, is wat in die Reformasie “tradisiegodsdiens” genoem is. Die geloofspreuk “sola scriptura” stel dat gelowiges net in die Bybel God se Woord hoor. Hulle erken nie die gewoonte, dit is die “tradisie”, waardeur spesiale geestelikes stemme van God hoor waarin Hy hulle spesiale dinge openbaar wat nie in die Bybel is nie. Hierdie stem van God wat in geestelikes se lewe gehoor word, is volgens Paulus nonsens. Die moderne Christelikheid het ʼn nuwe betekenis aan “tradisiegodsdiens” gegee: om godsdiens uit gewoonte en nie as ʼn geestelike ervaring te beoefen nie. Op hierdie wyse maak hulle dit wat geken word as tradisiegodsdiens: om God se stem in geestelike ervarings te hoor, weer die manier om God te hoor en misken hulle die Bybel as die enigste Woord van God.
September 17, 2017
Series: Preke manuskripte

September 15, 2017
Series: Preekdagstukkies
Hierdie dagstukkies kan op slimfone ontvang word deur die nommer 0828982081 op jou eie foon se whattsup te stoor en jou nommer met die versoek om die boodskappe te ontvang na 0828982081 te stuur. Jy ontvang die dagstukkies persoonlik. Dit is nie ‘n groep nie. ds. Petrus Kriel
September 10, 2017
Series: Preke manuskripte
Inhoud. Alle seremonies en seremoniële wette in die Bybel was prentjies van wie Christus sal wees en wat Hy sal doen met sy koms na die aarde toe. Hierdie prentjies van die Christus is net die skaduwee van Christus. Jesus is regtig Christus wat God met ons is: Hy is die regte offer, tempel, altaar, priester en Here van die Sabbat. God het hierdie prentjies van die evangelie ingestel en met Jesus se koms afgestel. Dit mag nie meer gebruik word nie. Die moderne Christelikheid, nes die Rooms Katolieke, stel weer hierdie seremonies wat God afgeskaf het in, omdat hulle ʼn Christus en godservarings fantaseer wat vir hulle meer werklik voel as die teenwoordige Here en sy liefde. Hierdie gefantaseerde godservarings vervang God en sy liefde in hul lewe. Deur nuwe selfopgemaakte seremonies weer in te stel, maak hulle lidmate die regte offer vir God, skep hulle weer altare in kerke, maak hulle kerke tempels en word hulle die teenwoordige priesters wat Christus vir mense onwerklik en afwesig maak. So is die pous die werklike teenwoordige Jesus saam met ons op aarde en Jesus die veraf onwerklike Jesus in die hemel. Dit is die posisie wat geestelikes vir hul self bewerk met die herinstel van seremoniële geestelikheid: hulle is werklik en Jesus net ʼn skaduwee.
September 10, 2017
Series: Preekdagstukkies
Hierdie dagstukkies kan op slimfone ontvang word deur die nommer 0828982081 op jou eie foon se whattsup te stoor en jou nommer met die versoek om die boodskappe te ontvang na 0828982081 te stuur. Jy ontvang die dagstukkies persoonlik. Dit is nie ‘n groep nie. ds. Petrus Kriel
September 10, 2017
Series: MP3 Preke
Inhoud. Alle seremonies en seremoniële wette in die Bybel was prentjies van wie Christus sal wees en wat Hy sal doen met sy koms na die aarde toe. Hierdie prentjies van die Christus is net die skaduwee van Christus. Jesus is regtig Christus wat God met ons is: Hy is die regte offer, tempel, altaar, priester en Here van die Sabbat. God het hierdie prentjies van die evangelie ingestel en met Jesus se koms afgestel. Dit mag nie meer gebruik word nie. Die moderne Christelikheid, nes die Rooms Katolieke, stel weer hierdie seremonies wat God afgeskaf het in, omdat hulle ʼn Christus en godservarings fantaseer wat vir hulle meer werklik voel as die teenwoordige Here en sy liefde. Hierdie gefantaseerde godservarings vervang God en sy liefde in hul lewe. Deur nuwe selfopgemaakte seremonies weer in te stel, maak hulle lidmate die regte offer vir God, skep hulle weer altare in kerke, maak hulle kerke tempels en word hulle die teenwoordige priesters wat Christus vir mense onwerklik en afwesig maak. So is die pous die werklike teenwoordige Jesus saam met ons op aarde en Jesus die veraf onwerklike Christus in die hemel. Dit is die posisie wat geestelikes vir hul self bewerk met die herinstel van seremoniële geestelikheid: hulle is werklik en Jesus net ʼn skaduwee.