19840607 Pinkster Sibasa Die tekens wat die Helige Gees werk waar die kerk getuig

May 18, 2018
Series: Brandpunte
Audio Download

Hierdie is een van die 4 preke wat prop. PJ Kriel in 1984 in Sibasa se RSA klubsaal vir die gesekondeerde amptenare van die RSA na Vendaland gepreek het. Hierdie 4 preke, waarvan 3 op klankbaan is, het saam met die Pinksterpreke in Sibasa van 1 tot 8 Junie 1984 die nuwe geloofsgrondslag en rigting van die NG Gemeente Levubu geword. Die inhoud van hierdie preke, met die onderskeid van ware en valse geloof in elke preek, was ook die geloofsinhoud wat die Pinkstergeestelikes in die gemeente teen hierdie prediking in opstand gebring het. Hulle opstand teen hierdie preekinhoud het hul mag in die kerkraad en gemeente gebreek.