Skip to content
   
  • WELKOM
  • PREKEExpand
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSEExpand
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBUExpand
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK

Sermons

  • December 1, 2019

    Series: Preekdagstukkies

    2019.12.01 Preekdagstukkies 2 tot 6 Desember oor preek van 01.12.2019

  • December 1, 2019

    Series: MP3 Preke

    20191201 Preek Wrede waarheid en genadevolle leuens. Christus se genadige waarheid maak ons weer heel mense

    Inhoud Hierdie preek wys dat Jesus Christus met sy koms en lyding vir ons genadige waarheid geskep het. Hierdie genadige waarheid herstel die verskeurdheid van sonde om waarheid en geregtigheid, waarheid en liefde, en geregtigheid en vrede inhoude te maak wat mekaar uitsluit en teenoor mekaar staan. Die afgodsdiens van hierdie wêreld is gegrond in die verskeurheid van die wrede waarheid van God en die innigheid van hul geestelikheid. Christus is God wat hierdie verlossing bring dat Hy die waarheid genadige waarheid maak – Hy maak sy geregtigheid my geregtigheid sodat ek die waarheid van my sonde kan erken en bely om in die waarheid van sy wil te leef.

  • December 1, 2019

    Series: Preke manuskripte

    2019.12.01 Preek Wrede waarheid en genadevolle leuens. Christus se genadige waarheid maak ons weer heel mense

    Inhoud Hierdie preek wys dat Jesus Christus met sy koms en lyding vir ons genadige waarheid geskep het. Hierdie genadige waarheid herstel die verskeurdheid van sonde om waarheid en geregtigheid, waarheid en liefde, en geregtigheid en vrede inhoude te maak wat mekaar uitsluit en teenoor mekaar staan. Die afgodsdiens van hierdie wêreld is gegrond in die verskeurheid van die wrede waarheid van God en die innigheid van hul geestelikheid. Christus is God wat hierdie verlossing bring dat Hy die waarheid genadige waarheid maak – Hy maak sy geregtigheid my geregtigheid sodat ek die waarheid van my sonde kan erken en bely om in die waarheid van sy wil te leef.

  • November 30, 2019

    Series: MP3 Preke

    20191130 Preek Ps. 84 Roudiens God maak Homself ons tuiste – ons leef saam met Hom vir die oomblikke met Hom

    Roudiens Annette Beetge. Hierdie preek wys hoe God ons met genade en eer beklee sodat Hy en sy liefdevolle teenwoordigheid ons tuiste is. Ons leef met Hom vir die oomblikke saam met Hom. Op hierdie wyse maak Hy ons mense wat swaarkry en ontberings omskep in geleenthede vir diensbare liefde op ons pelgrimstog met Hom.

  • November 29, 2019

    Series: Preekdagstukkies

    2019.11.24 Preekdagstukkies 25 tot 29 November oor preek van 24.11.2109

  • November 24, 2019

    Series: MP3 Preke

    20191124 Preek. Gelykenis oneerlike bestuurder. Ons dien God wat ons barmhartig is nie met skuld vasvang nie

    Inhoud. Hierdie preek wys hoe Jesus die hele geestelike bedryf van goddeloses met sondeskuld beëindig het deur ons van alle sondeskuld vry te maak. Dit wys hoe geestelikes van sondeskuld ʼn besigheid met die goddeloses van hierdie wêreld maak, terwyl die Here ons verbind aan ʼn lewenswyse waar geld net ʼn diensmiddel van mense is wat mekaar lief het.

  • November 24, 2019

    Series: Preke manuskripte

    2019.11.24 Preek Gelykenis oneerlike bestuurder. Ons dien God wat ons barmhartig is nie met skuld vasvang nie

    Inhoud. Hierdie preek wys hoe Jesus die hele geestelike bedryf van goddeloses met sondeskuld beëindig het deur ons van alle sondeskuld vry te maak. Dit wys hoe geestelikes van sondeskuld ʼn besigheid met die goddeloses van hierdie wêreld maak, terwyl die Here ons verbind aan ʼn lewenswyse waar geld net ʼn diensmiddel van mense is wat mekaar lief het.

  • November 22, 2019

    Series: Preekdagstukkies

    2019.11.17 Preekdagstukkies 18 tot 22 November oor preek van 17.11.2019

  • November 17, 2019

    2019.11.17 Jesus Christus maak ons dienaars wat waarde toevoeg aan dit wat Hy aan ons toevertrou

  • Previous
  • 1
  • ...
  • 82
  • 83
  • 84
  • 85
  • 86
  • ...
  • 180
  • Next

Follow us

Facebook YouTube

Kontak Ons

Adres:
Perseel 316
Levubu
0929

Tel: 082 898 2081
E-pos: info@ngkerklevubu.co.za

Skenkings

Alle donasies word uitsluitlik gebruik vir die verkry, skryf en redigeer van nuwe artikels asook vir die onderhoud en bekendstelling van die webwerf.

Bank: Absa
Rekening nommer: 100000198
Takkode: 334 149
Tjekrekening

Verwysing: Webwerf

All rights reserved to NG Kerk Levubu © 2026

Scroll to top
  • WELKOM
  • PREKE
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSE
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBU
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK
Search