Filtered by:
Series: Bybelstudie
June 26, 2023
Series: Bybelstudie
God laat nie toe dat goddeloses Hom stroop van sy eer en heerlikheid om die niksseggend God te wees wat goddeloses Hom wil maak nie
June 24, 2023
Series: Bybelstudie
God verbreek aanbidding wat mense as mag gebruik tot eer van sy Naam. Aanbidding is nie menslike magte nie maar toewyding in gehoorsaamheid aan God in liefde.
June 24, 2023
Series: Bybelstudie
God roep bedienaars van sy Woord al glo hulle nie in hul self nie, al voel hulle onbevoeg vir so diens en al het hulle persoonlike tekorte. Spiritiuele leiers wat hulle visies, drome en misseis as God sin wil voorhou is altyd selfaangestelde geestelikes wat hulle met god se krag en mag self bemagtig
June 24, 2023
Series: Bybelstudie
Dit is God wat mense wat afgodsdiens bedryf waardelose mense maak. Dit is nie mense wat God waardeloos maak nie. Net so maak God mense sy dienaars en is nooit aan mense gedienstig nie
June 24, 2023
Series: Bybelstudie
Hanna eer in haar gebed God. Sy roem nie in haar moederskap of haar seun se oulikheid nie. Sy verheerlik God daarvoor dat Hy in en deur sy Almag nie allesoorheersend is nie maar alversorgend is
June 24, 2023
Series: Bybelstudie
DIe Here skep vir sy kerk ‘n nuwe toekoms binne die uitsigloosheid wat afgodsdiens die kerk mee verstringel het deur aan ‘n onvrugbare vrou ‘n kind Samuel te gee net soos God sy kerk se toekoms geskep het deur aan ‘n onvrugbare Sara die seun Izak gegee het
June 23, 2023
Series: Bybelstudie
Hierdie Bybelstudie gee ‘n oorsig as inleiding vir die Bybelstudie oor die boke 1 en 2 Samuel