October 7, 2018
Series: MP3 Preke
Inhoud Hierdie preek wys op die verskil tussen die ware kerk van Jesus Christus en die valse kerk van die duiwel. Jesus Christus is die ware Messias, die ware Christus, wie self God is en mens geword het om sondaar vir sondaars te wees. Daarom veroordeel Jesus nie sondaars wat in Hom glo nie, en gee Hy hulle nie aan die doodstraf oor nie, maar gee vir hulle die ewige lewe. Geestelikes soos die Fariseërs en skrifgeleerdes, is die duiwel se kinders omdat hulle die leuen glo van ʼn valse Christus wat sondaars volgens die wet van God veroordeel en aan die dood uitlewer, soos hulle met die owerspelige vrou wou demonstreer. Satanisme, soos gepreek deur die Moderne Christelikheid vandag, is ʼn selfskepping van geestelikes waaragter hulle hul ware mag om die valse kerk van die duiwel te wees, deur die veroordeling en doodstraf van die wet van God oor mense uit te oefen, verberg. Satanisme in die frontorganisasie van die valse kerk om die valse kerk van die duiwel se Messias soos die ware kerk van God te laat lyk.
October 5, 2018
Series: Preke manuskripte
October 5, 2018
Series: MP3 Preke
September 29, 2018
Series: Preke manuskripte
September 29, 2018
Series: MP3 Preke
September 28, 2018
Series: Preekdagstukkies
September 23, 2018
Series: MP3 Preke
Inhoud Hierdie preek wys dat die mag van Satan is valse Christusse en die krag van die Satan is om die wet te gebruik om mense van God se liefde vervreem te hou. Jesus is die ware Christus wat gekruisig word in ons plek, en uit die dood as mens opstaan om vir ewig vir ons in te staan vir wie ons nie self kan wees nie. So verbreek Jesus alle valse Christusbeelde en ook die krag van Satan om met die wet gelowiges van God se liefde te vervreem. Wie in Christus Jesus glo, kan nooit weer onder die mag en krag van Satan staan nie. Dit is volkome verbreek deur Christus. Om in Jesus Christus te glo, is hoe die gebreekte mag en krag van die Satan weerstaan word. Satan word nie deur magiese spreuke, morele standvastigheid of gebedsworsteling weerstaan asof sy mag en krag nie gebreek sou wees nie.
September 23, 2018
Series: Preke manuskripte
Inhoud Hierdie preek wys dat die mag van Satan is valse Christusse en die krag read more…
September 21, 2018
Series: Preekdagstukkies