Filtered by:
Series: Preekdagstukkies
August 31, 2024
Series: Preekdagstukkies
Inhoud Wat is die verskil tussen godsdiens en afgodsdiens? Die verskil gaan oor wie is die heiligdom en wie betree die heiligdom. Vir ons a kinders van God is God self ons heiligdom. Die wyse waarop ons die heiligdom betree en binnegaan is Christus aan die regterhand van die Vader wat ons saam met Hom inbring in die teenwoordigheid van God sy Vader: Hier is ek en die kinders wat U vir My gegee het.” So roep ons as mense God as God aan. So leef ons met God en vir God: Deur die Vader gegee vir die Seun en deur die Seun toegewy aan die Vader. So aanbid ons God, deur ons geloof dat die Seun ons heilig om die heilige God te mag nader en met God geheiligde kinders in sy liefde te mag leef. (Heb. 2: 10 – 13) God is ons heiligdom en ons betree sy teenwoordigheid as sy geheiligde kinders.
August 4, 2024
Series: Preekdagstukkies
Inhoud Hierdie preek wys hoe die Westerse heidendom Christus en Christene uit die openbare gemeenskap en lewe verdring om losbandigheid as verdraagsaamheid te vier en verdraagsaam met die wêreld se sonde as onderdrukking te verguis. Dit wys hoe christene aanhou goed doen en so die hart van die openbare gemeenskap bly, terwyl die openbare gemeenskap self perversie uit die gemeenskap verdring. Dit wys dat die triomftog van die Woke-kultuur met die Olimpiese spele God se oordeel oor hulle is.
August 6, 2023
Series: Preekdagstukkies
Inhoud hierdie preek wys dat gelowiges Jesus as Leidsman het wat altyd alles tussen hulle en God reg laat wees in ‘n wêreld waar alles verkeerd loop en verkeerd uitdraai. Hierdie geloof laat ons in hierdie volmaakte liefde leef en dit is wat die behoud van my lewe is in ‘n wêreld waar niks reg loop nie. Om te glo dat dinge in die wêreld verkeerd loop as straf vir jou sonde en sal reg kom as jy tot bekering kom, is hoe jy uit die geloof in Christus onttrek en weer in ‘n wettiese godsdiens verval. Daarom kan ons nie deelneem aan biddae waar ons moet tot bekering kom om alles in die wêreld te laat reg loop nie. Ons volhard in ons diens en liefde in alles wat verkeerd in die wêreld is.
April 23, 2023
Series: Preekdagstukkies
2023.04.23 Preekdagstukkies Ons het Christus se direkte opdragte lief
April 17, 2023
Series: Preekdagstukkies
2023.04.17 Preekdagstukkies Christus maak God se wet vir ons sy verbondswet
April 9, 2023
Series: Preekdagstukkies
2023.04.09 Preekdagstukkies Christus was Paasvrydag die Kneg om Paassondag die opgestane Here te wees.
April 3, 2023
Series: Preekdagstukkies
2023.04.03 Preekdagstukkies Jesus is God met ons nie ons vryheidsvegter nie
March 27, 2023
Series: Preekdagstukkies
2023.03.27 Preekdagstukkies Christus maak Hom deur sy bloed ons Herder
March 20, 2023
Series: Preekdagstukkies
2023.03.20 Preekdagstukkies Christus hang aan die kruis vir ons sonde – ons hang nié aan read more…