Skip to content
   
  • WELKOM
  • PREKEExpand
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSEExpand
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBUExpand
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK

Sermons

  • February 1, 2011

    Series: Brandpunte

    2011.02.01 Kerkregtelike en kerkordelike hantering van die geloofsafwyking in die verslag van die ADGO in sake doop en doopsviering gerig aan die ASM

    Die kerndwaling in die NG Kerk oor die doop is dat bekering verkondig word as wyse waarop jy gered en vergewe word. Dit is in stryd met die NG Kerk se geloofsbelydenis dat jy alleen deur geloof in die evangelie gered en vergewe word en dat bekering net uit dankbaarheid is. Daarom soek die kerk altyd maniere om die herdoop te akkomodeer sonder dat dit ‘n herdoop is. Na die mislukte poging om ‘n sogenaamde bekeringsdoop naas die sogenaamde verbondsdoop in die kerk te regverdig, het die NG Kerk het besluit om rituele vieringe in te stel vir die opstanding van die nuwe en afsterwe van die ou mens, soos bekering in sy belydenis beskryf word. Daarmee het die NG Kerk die genoegsaamheid om hierdie opstanding van die nuwe en afsterwe van die ou mens in ‘n eenmalige doop te bevestig, ontken. Daarmee het die NG Kerk ook sy eie belydenis dat alle rituele naas die doop en nagmaal afgeskaf is, oortree. Die kerkraad van Levubu het hierdie geloofsafwyking in hierdie besluit aangespeek. Die genoegsaamheid van die doop teenoor nuwe rituele vieringe vir alles wat in die doop eenmalig bevestig word, het nooit deel van die kerklike debat geword nie.

  • August 13, 2010

    Series: Brandpunte

    2010.08.13 Standpunt oor die NDR opgestel en goedgekeur as standpunt van die Ring van Louis Trichardt

    In die vergaderinge van die NG Kerk in 2010 is die disfunksionaliteit van die regering en staat op baie maniere kerklik verskoon gewees weens die heersende mening dat die verhouding tussen kerk en staat oor versoening sou gaan, in plaas van die wet van God. Die Ring van Louis Trichardt het teen hierdie waanbeeld die innerlike teenstrydigheid van waardes en reg van ‘n revolusionere staat binne ‘n regstaat as die werklike probleem van die disfunksionele regering vir sy lidmate aangetoon

  • July 28, 2010

    Series: Brandpunte

    2010.07.28 Brief aan die voorsitter van die AS se taakspan grondhervorming

    Die Algemene Moderatuur van die NG Kerk het twee streeksinodes, Noordelike en Oostelike , gevra om ‘n verslag oor grondeise op te stel. Na hierdie verslag opgestel is, het die bestuur van die taakspan grondhervorming van die Algemene Sinode eensydig besluit om hierdie verslag nie aan die Algemene Sinode voor te le nie. Die verslag het die waanbeelde en onreg van die regering se grondeise ontbloot en aangespreek. In plaas daarvan het hulle net weer die grondeise van die regering met ‘n paar kerklike riglyne ondersteun. Dit was omdat hulle nog steeds in die Afrikavisie van die NG Kerk en die “versoeningsgees” as verhouding tussen kerk en staat ingebind was. Met hierdie skrywe het ds. PJ Kriel die voorsitter van hierdie kommissie op die ligsinnigheid van hierdie gees en optrede, en die dringendheid om die werklikheid van hierdie grondeise aan te spreek, gewys.

  • January 31, 2010

    Series: Geliefde Kinders

    Les 01 Ons is God se geliefde kinders.

  • January 30, 2010

    Series: Geliefde Kinders

    Les 02 Ons is God se geliefde kinders, nie sy arbeiders nie.

  • January 30, 2010

    Series: Koningskinders

    Les 01 Koningskinders Die wêreld se Koning is vir ons die Lam

  • January 29, 2010

    Series: Geliefde Kinders

    Les 03 God laat ons liefde vir Hom heilig en onberispelik wees.

  • January 29, 2010

    Series: Koningskinders

    Les 02 Koningskinders Die Koning van die wêreld maak ander seer, maar vir ons kry Hy seer.

  • January 28, 2010

    Series: Geliefde Kinders

    Les 04 God wys ons mooi duidelik hoe ons Hom moet liefhê.

  • Previous
  • 1
  • ...
  • 165
  • 166
  • 167
  • 168
  • 169
  • ...
  • 180
  • Next

Follow us

Facebook YouTube

Kontak Ons

Adres:
Perseel 316
Levubu
0929

Tel: 082 898 2081
E-pos: info@ngkerklevubu.co.za

Skenkings

Alle donasies word uitsluitlik gebruik vir die verkry, skryf en redigeer van nuwe artikels asook vir die onderhoud en bekendstelling van die webwerf.

Bank: Absa
Rekening nommer: 100000198
Takkode: 334 149
Tjekrekening

Verwysing: Webwerf

All rights reserved to NG Kerk Levubu © 2026

Scroll to top
  • WELKOM
  • PREKE
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSE
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBU
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK
Search