Ons leef in die vaste tye van God se voorsienigheid waarin nie een tyd vir ons verlore tyd is nie.

August 9, 2015
Series: MP3 Preke

Speaker: Petrus Kriel

Audio Download

God laat ons in bepaalde en vaste tye leef waarin ons spesifieke diens moet lewer. Mense probeer uit hierdie tydelikheid hul self verhef met geestelike ervarings waarin hulle aan hierdie begrensdheid wil ontkom deur ewigheidswaarde aan bepaalde oomblikke te gee.