Omdat ons in God se liefde is kan ons God se raad begryp sonder dat ons die lewe verstaan. Begrafnis Nico van der Walt

November 6, 2015
Series: MP3 Preke

Speaker: Petrus Kriel

Audio Download
Notes Download

Gelowiges begryp die liefde wat God vir hulle in Christus Jesus het, maar hulle verstaan nooit die raadsplan van God met hulle lewe. Daarom kan hulle met die lewenskuns leef om alles te begryp sonder om die raadsplan van God te verstaan.