Om Christus te vertrou is die bekering tot God se genade en liefde.

September 6, 2015
Series: MP3 Preke

Speaker: Petrus Kriel

Audio Download
Notes Download

Die geloof in Jesus Christus is hoe ons ons tot God toekeer. Daarom word geloof in die Bybel ook bekering genoem. Wanneer dit gaan oor God se genade en liefde is geloof en bekering sinonieme. Afgodsdiens noem die wegkeer van Christus die “eerste bekering”.