God is ons toevlug vir die geweld van egskeiding Egskei en huwelik 01

October 25, 2015
Series: MP3 Preke

Speaker: Petrus Kriel

Audio Download

God openbaar egskeiding as ʼn daad van geweld. Daarom is die voorwendsel van vriendelike egskeidings ʼn leuen wat mense skep om god die oorsaak te maak van die ellende wat hulle sel skep vir mekaar as gesin.