God draai ons in sy liefde in en na sy wil toe.

September 20, 2015
Series: MP3 Preke

Speaker: Petrus Kriel

Audio Download
Notes Download

Geloof in Christus is ons toekeer tot die verbondsbeloftes wat die Here waarmaak. Gehoorsaamheid aan die wet is ons wegkeer van sonde. Met hierdie twee bekerings keer ons tot God die hele tyd. Daar is nie ander spesiale bekerings vir besondere gawes tot God nie.