Gelowig in 'n goddelose land 07 God is ons Vader maar die wereld se Baas

August 30, 2015
Series: MP3 Preke

Speaker: Petrus Kriel

Audio Download
Notes Download

Gelowiges leef onder God se genadeheerskappy, maar goddeloses is aan sy wet onderworpe. Hulle is God se arbeiderskolonie en gedra hulle ook so. Ons kan nie deur hulle geïnspireer word in hulle verset teen God nie. Ons dien God as sy kinders in liefde.