Gelowig in 'n goddelose land 06 Christus straf elke misdaad in hierdie wereld sonder verskoning so breek Hy die magsgreep van goddeloses op gelowiges

August 23, 2015
Series: MP3 Preke

Speaker: Petrus Kriel

Audio Download
Notes Download

Goddeloses maak die openbare ampte hulle posisies van mag om mense te jag en te plunder. God maak hierdie posisies hul vangkuil waarin Hy hulle verstrik. Dit is wat God besig is om met hierdie goddelose owerheid in ons land te doen.