Gelowig in 'n goddelose land 01 God seën sy verbondskinders deur al die kwaadwilligheid van goddeloses heen

July 12, 2015
Series: MP3 Preke

Speaker: Petrus Kriel

Audio Download

Die mag van goddeloses is om wie goed doen, te straf en lief het, te oordeel omdat hulle glo liefde is ʼn swakheid en kwaadwilligheid is kragtigheid. God lewer ons nie uit aan hierdie mag wanneer Hy ons tot liefde vir ons vyande verbind nie, want Hy vergeld kwaad.