Die genadeheerskappy van Christus maak ons onself in liefde laat geld en handhaaf.

December 13, 2015
Series: MP3 Preke

Speaker: Petrus Kriel

Audio Download
Notes Download

Heiligheid en geregtigheid beteken die regte en volkome liefde vir God. God maak ons selfgeldend in liefde. Die gelykstelling tussen reg en geregtigheid in menseregte met geregtigheid in die Bybel maak die kerk weerloos teen goddeloosheid se minagting.