Christus doop ons in Hom in om in 'n nuwe lewe te kan wandel

October 11, 2015
Series: MP3 Preke

Speaker: Petrus Kriel

Audio Download

Die doop is ʼn teken van die pad wat die Here alleen geloop het sodat ons elke dag met Hom kan wandel. Moderne Christelikheid maak die doop die teken dat jy die pad van Jesus oorgeloop het soos Hy en noem dit wandel met God.