20221023 Preek nuwe aanbid aanbidding gebed pateties gebroke. Christus laat ons God vrymoedig aanbid

October 23, 2022
Series: MP3 Preke
Audio Download

Inhoud Hierdie preek wys hoe Christus ons God vrymoedig laat aanbid teenoor die aanbidding in afgodsdiens waarin jy jouself moet misken, minag, self pateties en deemoedig voor God moet stel. Dit wys dat Christus se menswees vandag in die hemel ons ʼn vrye toegang tot God self gee terwyl geestelikes met hulle liggame vir ons die weg tot God versper