20221009 Preek kerkbou gemeentebou spiritualiteit geloofsgemeenskap. Christus bou sy kerk op die geloofsbelydenis in Hom

October 9, 2022
Series: MP3 Preke
Audio Download

Inhoud Hierdie preek wys die verskil tussen die kerk wat die Here self bou en die kultusse wat mense opbou. Die Here bou sy kerk op die geloofsbelydenis in Hom as Christus en Here. Kultusse word opgebou uit die geestelikes belewenisse, drome, visies en missies van mense. Dit wys hoe geestelikes die kerk van die Here wil omvorm om net nog ʼn kultus te wees.