20220719 Preek begrafnis Psalm 23 Christus is die goeie Herder wat ons vir ewig omvattend versorg (Begrafnis Sarie v Jaarveld)

July 19, 2022
Series: MP3 Preke
Audio Download

Inhoud. Die openbaring van die Here as Herder maak Hom bekend in sy omvattende sorg. Die geloof in hierdie omvattende sorg word bely met die woorde: Ek kom niks kort nie, nie in lewe nie en ook nie in sterwe nie.