20220527 Preek Begrafnis magteloosheid verlore liefde. Christus laat ons liefde vir God en mekaar as mense deur die dood behoue bly

May 27, 2022
Series: MP3 Preke
Audio Download

Inhoud Hierdie preek wys dat ons liefde vir God kan nooit vir God verlore raak nie. Dit is die magsdaad van God deur die opstanding van Jesus Chrístus uit die dood uit: God skep ʼn ewige lewe waarin ons en ons liefde vir God vir ewig vir God behoue is.