20220410 Preek lydenstyd Paasfees godverlate God met ons ander Jesus. Christus is ons enigste kans om met God te leef

April 10, 2022
Series: MP3 Preke

Speaker: Petrus Kriel

Audio Download

Inhoud Hierdie preek wys die verskil tussen Jesus Christus wat godverlate vir sondaars aan die kruis gesterf het en die “ander Jesus” van Satan en die geestelikes van hierdie wêreld wat van die kruis afkom om hulle spirituele leier te word. Dit wys hoe mense met hul gehoorsaamheid God naby hulle spiritualiteit wil bring maar só godloos leef. Dit wys hoe Christus as godverlate Messias die enigste wyse is waarop God met ons as sondaars leef.