20220327 Preek opregte rein toewyding ander Jesus Gees evangelie. Christus wy ons rein aan God

March 27, 2022
Series: MP3 Preke

Speaker: Petrus Kriel

Notes Download

Inhoud Hierdie preek vir lydenstyd wys die verskil tussen Jesus Chrístus en die ander Jesus. Jesus Christus wy ons in reinheid aan God se liefde. In ons reinheid gee ons liefde as toewyding. Die ander Jesusse van die wêreld gee mense belonings vir hul liefde. Daarom aanbid gelowiges een Here maar die wêreld soek sterk Jesusse met wie hulle hul liefde kan prostiteer