20220314 Preek Terminaal siek rousmart begrafnis. Jesus Christus is die Here wat aan dooies ʼn wonder doen

March 14, 2022
Series: MP3 Preke

Speaker: Petrus Kriel

Notes Download

Inhoud Hierdie preek wys hoe God God is vir ons in ons rousmart in die doodsoomblikke. God antwoord die vertwyfelde vraag of God nog steeds vir ons god in die dood kan wees in Christus met ʼn versekerde “Ja.” In Jesus Christus het God Homself bemagtig om alles wat Hy in ons lewe vir ons is, ook in en na die dood vir ons te wees.