20220130 Preek openbare lewe diens gevaar uitkoms Dawid Jonatan. Die Here hou ons in die openbare lewe diensbaar

January 30, 2022
Series: MP3 Preke
Audio Download

Inhoud Hierdie preek wys hoe God ons in ʼn vyandige openbare lewe instuur om Hom te dien, terwyl Hy self vir ons die uitkomste uit die gevare en bedreigings in ʼn vyandige openbare gemeenskap bewerk. Dit wys hoe goddelose predikante en pastore ons verlei om Christus as lewende Here te verloën om onsself teen vyandigheid en gevare uit die openbare gemeenskap te beveilig. Dit wys ook hoe Christus van hierdie geestelikes, hul byeenkomste en ondersteuners wyk om sonder hulle voort te gaan om Here van sy kerk te wees.