20211003 Preek voorsien plan visie missie gewone lewe. God is met sy raadsplan en ons met ons dagtake besig

October 3, 2021
Series: MP3 Preke
Audio Download

Inhoud Hierdie preek wys dat God in sy voorsienigheid met sy raadsplan besig is en ons met ons gewone daaglikse roeping en dagtake. Ons roeping en dagtake is nie ʼn manier waarop ons betrokke raak saam met God in sy voorsienige besluit en beskikking van alles nie. Ons kan ons aan ons dagtake toewy in die rus dat God altyd ons met ons gewone lewe en dagtake in sy voorsienige raadsbestuur insluit. Daar is geen geestelike bedrywighede wat ons God se raad kan laat ken en ons daarin inspraak of samewerking in gee nie.