20210919 Preek prediker predikant diens aanbidding Samuel. God skep bedienaars van sy Woord vir sy kerk

September 19, 2021
Series: MP3 Preke
Audio Download

Inhoud hierdie preek wys hoe God self as Here oor alle magte in hemel en op aarde vir Hom bedienaars van sy Woord skep en vorm. Ook hoe God hulle wat sy diens vir hulle goddeloosheid en losbandigheid kaap, uit sy diens verwyder. God self maak predikante en professore wat Hom, sy offer en aanbidding minag, veragtelik. Hulle moet met in hierdie veragtelikheid gesien en hanteer word deur gelowiges. Gemeentes moet God vertrou om self predikers vir die evangelie-bediening te vorm, ook deur die goddeloosheid van geestelike magte in die kerk heen, en net hulle tot diens roep wie God self vir sy diens gevorm het.