20210606 Preek Vergifnis vra bid bekeer. Christus gee ons vergifnis wanneer ons om vergifnis vra

June 6, 2021
Series: MP3 Preke
Audio Download

Inhoud Hierdie preek wys die nuwe betekenis wat Jesus Christus se lyding en opstanding uit
die dood gee aan vergifnis van ons sonde. Christus maak die vra om vergifnis, net ʼn vraag,“n
Vraag waardeur ons vergifnis ontvang net omdat ons vra. Ons verkry nie meer vergifnis deur
ons bekering nie, maar net deur te vra