20210410 Preek Roudiens Begrafnis einde tevergeefs alles. Die Here is altyd alles vir sy kinders

April 10, 2021
Series: MP3 Preke
Audio Download

Inhoud Hierdie preek wys dat God altyd alles vir sy kinders is . Daardeur maak God dat niks wie ons is of wat ons doen ooit tevergeefs is nie en kan ons altyd vervuld leef met Hom en vir Hom tot in ewigheid.