20210328 Preek kruis hang selfmoord boetedoening vergifnis. Christus hang aan die kruis vir ons sonde

March 28, 2021
Series: MP3 Preke
Audio Download

Inhoud Hierdie preek wys die verskil tussen Judas se bekering en die struikrower aan die kruis se bekering. Judas het homself geoffer vir sy sonde nadat hy nie by die tempel vergifnis kon kry nie, terwyl die struikrower hom tot Chrístus gekeer het. Die moderne Christelikheid preek vandag Judas se bekering vir die Christelike kerk in die plek van die bekering van dis struikrower van saam met die Here in die paradys is.